Roonui

Roonui (ook Ronui, Roniu of Rooniu gespel) is ’n skildvulkaan van 1 332 m (of 1 321 m) op Tahiti Iti, die suidoostelike deel van Tahiti in Frans-Polinesië in die suidelike Stille Oseaan.

Dit is een van die hoogste pieke op die eiland en die hoogste een op Tahiti Iti.

Roonui
Roonui (op die kaart aangedui) is in die suide van Tahiti geleë. Roonui (op die kaart aangedui) is in die suide van Tahiti geleë.
Ligging Tahiti
Hoogte 1 332 meter bo seevlak
Koördinate 17°49′21.96″S 149°12′55.27″W / 17.8227667°S 149.2153528°W / -17.8227667; -149.2153528 149°12′55.27″W / 17.8227667°S 149.2153528°W / -17.8227667; -149.2153528
Laaste uitbarsting Onbekend

Roonui is een van drie berge wat Tahiti gevorm het. Die ander twee is Orohena (2 241 m) en Aorai (2 066 m) op Tahiti Nui.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Frans-PolinesiëStille OseaanTahitiVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EnsiklopedieSonsteekOoiKoedoeDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGeboorteAnale seksNazi-DuitslandAfrikaansBrongitisAarde se atmosfeerNagapieAbstraksie (rekenaarwetenskap)SwangerskapSeksuele penetrasieByeboerderyOrtopedieEmily HobhouseWikimedia-stigtingLuiperdMarkus JoosteEuropaSwedeLys van Afrikaanse skrywersGedigCyril RamaphosaBorskankerKnopiespinnekopMensJohan StemmetLys van Suid-Afrikaanse skrywersBatmanAfrikaanse woordelys en spelreëlsLongKinkhoesTrigeminale neuralgieNatuurlike satelliete van kleinplaneteBloutongsiekteSpysverteringstelselLys van nedersettings in Suid-AfrikaDuitse maselsSuurstofKlein-KarooPoleAntjie KrogOnderwys (geskiedenis)Koekie (rekenaarwetenskap)GodsdiensCarike KeuzenkampPornografiese subgenresRugbywêreldbeker 1991Nieu-SeelandVoorhuidPesachHartversakingJapanTaalWaterhertEuropese RugbykampioenskapLys van woestynePsigopatieMenslike seksuele gedragLys van slangeJoodse kalenderFinlandVlag van LibanonVulvaPersoonlikheidLiturgiese jaarSpookvoëlKoolhidraatKoorsblaarGodLys van elemente volgens simboolWes-Afrika🡆 More