Rooivygie: Plantspesie

Die rooivygie (Lampranthus coccineus) is 'n blomplant wat in die lente blom en is endemies aan die Wes-Kaap waar dit onder andere deel van die fynbos is.

Dit kom van Graafwater tot by Saldanha en Darling voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1063 km². Die spesie het egter reeds 80% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en daar slegs vyf, klein subpopulasies oor. Van die gewasse is rooibostee en aartappels. Die totale populasie is kleiner as 250 plante.

Rooivygie
Rooivygie: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. coccineus
Binomiale naam
Lampranthus coccineus
(Haw.) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Lampranthus sauerae (L.Bolus) L.Bolus
  • Mesembryanthemum coccineum Haw.
  • Mesembryanthemum sauerae L.Bolus
  • Mesembryanthemum tenuifolium Eckl. & Zeyh.

Dit is 'n vinnige groeiende rankerige plant met klein, vlesige blare en blink, helderrooi blomme wat net op sonskyndae oopgaan. Daar is baie ander verwante spesies. Die plant verkies vol son en min water.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Water (molekuul)HemelBesemNierversakingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Mark (ekonomie)CalviniaOrrelGriepEugenetikaMagsverheffingTennisVergelykings (taalkunde)Carles PuigdemontToerismeWeervoorspellingGeslagKaapstadse waterkrisis 2015-20181200MantisVoedingSomerVulvaGianna MichaelsKasteel die Goeie HoopAntjie SomersAfrikaanse taalleerPeriodieke tabelIdioomErektiele disfunksieDirekte en Indirekte redeKindermishandelingDeelwoordWatersuiweringLenteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSiya KolisiPoësieKaliumNaaldekokerSarel Jacob PretoriusKunsAardbewingDistillasieEngelsSitrusBraaiRumatiekEkonomieIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieKlereTandbederfVoortrekkermonumentMaagsweerSebraLys van Afrikaanse skrywersSinoniemVerkleinwoordKonsentrasiekampVisAppelFranse RewolusieKlem-in-die-kaakVarkLys van landeSeksSpelerposisies in rugbyDialoog in fiksieKunselementeGoogle MapsLuiperdJavaScriptChemiese reaksieLys van Suid-Afrikaanse digtersSelfmoordHannes van WykAntisemitisme🡆 More