Rooivlerktjagra

Die Rooivlerktjagra is 'n redelike algemene inwoner wat graag parmantig rondwip (sal eerder wegwip as opvlieg wanneer bedreig) op die grond, op soek na insekte en ander invertebrata tussen droë blare en gras.

Word gewoonlik alleen of in pare opgemerk.

Driestreeptjagra
Rooivlerktjagra
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Malaconotidae
Genus:
Tchagra
Spesie:
T. australis
Binomiale naam
Tchagra australis

Identifikasie

Medium grootte maar kleiner as Swartkroon- en Grysborstjagra. Wenkbrou wit met diagnostiese swart lyn bo en onder die oë.

Habitat

Inheemse bos (Brachystegia uitgesluit)

Verspreiding

Afrika suid van die Sahara, afwesig in die hoëveld en droë weste.

Geluid

Vlieg op met luide prrr prrr prrr, gevolg deur swewende afwaartse vlug (stert gesprei) en omtrent 15 melodieuse dubbelfluite. Alarm roep is 'n kort tjirp tjirp.

Galery

Ander name

  • Engelse naam: Threestreaked Tchagra
  • Tswana: Mugubani
  • Duits: Damaratschagra
  • Wetenskaplike naam: Tchagra australis

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Rooivlerktjagra IdentifikasieRooivlerktjagra HabitatRooivlerktjagra VerspreidingRooivlerktjagra GeluidRooivlerktjagra GaleryRooivlerktjagra Ander nameRooivlerktjagra Sien ookRooivlerktjagra BronnelysRooivlerktjagra

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demografie van Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingSeptimius AwardsKoorsblaarVergelykings (taalkunde)Lys van Griekse mitologiese figureVrymesselaryHomofoonCarike KeuzenkampOrtopedieMadison IvyEmfiseemNasionale VrouedagOogproblemeDigvormSonDieregeluideAardbewingHondeklipbaaiUitwerking van klimaatsveranderingRefentse MorakeWes-KaapVeelvoudige sinGeografie van Suid-AfrikaPad na jou hartDiskriminasieStilleweHidroëlektrisiteitGeweldWet op NaturellengrondSuiwelprodukOrale seksMiddelmisbruikAdolf HitlerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWerkwoordWolkSkaakMondChristendomEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBrandmondsindroomBernice WestWhatsAppJeugdagRookgewoonteEngelandSwaelDansKolitisSwaweldioksiedLys van Suider-Afrikaanse soogdiereUKhahlamba-DrakensbergparkDruiweKongo-krisisKunsmatige algemene intelligensieGewasboerdery in Suid-AfrikaBloedsomloopstelselOrgasmeMantisSekondêre sektor van die ekonomieVervoerRosa ParksLewerJo BlackMaroela MediaKewerNag van die lang messeSomerSamestellende afleidingBesoedelingKoolstofdioksiedRacheltjie de BeerSan Andreas-breukBaälSmaak🡆 More