Rooivlerkspreeu

Die rooivlerkspreeu (Onychognathus morio) is 'n algemene standvoël in rotsagtige klowe, by kranse en in voorstede waar hulle soms op beskutte lyste van hoë geboue nes maak.

Die voël pik soms ektoparasiete van vee en wild af. Die voël is 27 – 30 cm groot en weeg 120 – 155 gram. In Engels staan dit as die red-winged starling bekend.

Rooivlerkspreeu
Rooivlerkspreeu
'n Wyfie in Tafelberg- Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Onychognathus
Spesie:
O. morio
Binomiale naam
Onychognathus morio
(Linnaeus, 1766)
Rooivlerkspreeu
      verspreiding

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InflasieGqeberhaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTienerNiersteenKalsiumGesonde dieet20ste eeuSeksismeXhosaTwaalf Stamme van IsraelLys van slangeWitbankOnderwysGeldVoedselkettingEngelsAppel (sanger)KortverhaalPlae van EgipteMisdaadJeugdagSanskritStaatstoelaeWikiStollingsgesteenteHomoniemSpelerposisies in rugbyAsemhalingDuitse maselsEugenetikaHulpwerkwoordVeerVennootskapKondensasieRivierJudaïsmeAfrikaChatGPTAfrikaanse TaalmonumentLewerAfrikaners3D-rolprentMierAvbobJodeStereotipeMigrasie van voëlsSlawernyCristiano RonaldoSteve BikoVoëlOrtopedieMagsverheffingXenofobie in Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsUitwerking van klimaatsveranderingNatuurbewaringMensMeervoudOntwerpHokkieKonsentrasiekampBloedvergiftigingGasMahatma GandhiSkildklierPampoentjiesMiltSeisoenLys van bekende Suid-AfrikanersLeeuOm-te-infinitiefkonstruksieJakob🡆 More