Rooivink: Voëlspesie

Die rooivink (Euplectes orix) is 'n standvoël wat voorkom in Suid-Afrika, Zimbabwe, die noordooste van Botswana, Caprivistrook en sentraal en noord Namibië.

In Engels staan die voël bekend as die Southern Red Bishop.

Rooivink
Rooivink: Voorkoms, Sien ook, Bron
Mannetjie in sy broeivere
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. orix
Binomiale naam
Euplectes orix
(Linnaeus, 1758)

Die mannetjies bou gewoonlik 'n paar neste en lok dan wyfies na die neste deur te sing en met hul helder swart en rooi somergewaad te pronk. In die winter het hulle dowwe, gespikkelde bruin vere.

Voorkoms

Rooivink: Voorkoms, Sien ook, Bron 
'n Mannetjie in sy broeigewaad.
Rooivink: Voorkoms, Sien ook, Bron 
'n Wyfie op 'n Agapanthus.

Die voël is 12 cm lank en weeg tussen 18-29 g. Die broeiende mannetjie is swart en rooi; die voorkroon is swart en die slagvere is bruin. Nie-broeiende mannetjies en wyfies het breë dofgeel wenkbroue, fyn gestreepte borste en bruinerige snawels.

Sien ook

Rooivink: Voorkoms, Sien ook, Bron 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Euplectes orix

Bron

Verwysings

Tags:

Rooivink VoorkomsRooivink Sien ookRooivink BronRooivink VerwysingsRooivink

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkademiaSeeDulcie van den BerghRobbie WesselsWayback MachineBTWHennie MaasPlantSkerpioenBalletBruin menseTegnologieVraag en aanbodWayde van NiekerkNadia ValvekensMikro-ekonomiePlae van EgipteKewerKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoperTropiese sikloonAfrikaanse woordelys en spelreëlsTurksvyDemokratiese Republiek die KongoHulpwerkwoordMetaalMoedersdagVakbondWilna SnymanSwawelSoogdierPoësieEngelsNagapieTasché BurgerSirkelCovid-19-pandemieKunsmatige intelligensieEmfiseemPlaasjapieApostelProteïenPêrelBeurtkragCorioliskragGraatjiemeerkatOlifantArmoedeJeuksiekteErdwurmMaroela MediaTydErns GrundlingTrekarbeidAngina pectorisKliniese depressieVersamelnaamHoofpynLionel MessiMichael JacksonAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGNU/FDL-lisensieDieretuinRatelPornografieSpysverteringstelselGeskiedenis van die BoererepubliekeMiltHeelgetalNkosi Sikelel' iAfrikaUniegebouBobby AngelNatuurbewaring🡆 More