Rooivingers

Die rooivingers (Cheilodactylus fasciatus) is 'n endemiese vis aan die Suider-Afrikaanse kus en kom voor van die Kunenerivier tot by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as redfingers.

Rooivingers
Rooivingers
By die koraaltuin te Rooi-els
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cheilodactylus
Spesie:
C. fasciatus
Binomiale naam
Cheilodactylus fasciatus
Lacepède, 1803

Voorkoms

Die vis se lyf en kop is bedek met onreëlmatige donker kolle terwyl die liggaam bedek is met vertikale donker strepe. Die strepe gaan nie reg oor die vis se lyf nie, maar wissel mekaar af bo en onder die sylyn. Die stertvin is bedek met donker kolle en strepe en die pektorale vinne het ook swart strepe op. Die vis word 30 cm lank.

Habitat

Die vis leef in rotsagtige areas en riwwe tot op dieptes van 25 m en hulle eet ander bodembewoners soos skaaldiere en wurms. Die vis oorleef in kouewater akwariums.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Rooivingers VoorkomsRooivingers HabitatRooivingers Sien ookRooivingers BronRooivingers Eksterne skakelRooivingers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Migrasie van diereKommunismeLetterlike en figuurlike taalgebruikSelEkonomie van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysAarde se atmosfeerOmgewingsbeheerLeah van Niekerk1990Lionel MessiGeelhoutTienie HollowayVierkantswortelInternetKolorektale kankerKapitalismeTweede Nuwe JaarKimberleyLeonardo da VinciDieregeluideInflasiePornografiese subgenresTydFeminismeMonopolieSirkelInsekLys van Afrikaanse skrywersWikimedia-stigtingTerracottaleërSelfvertroueSaartjie BaartmanPeach van PletzenMierBateMangelontstekingGeskiedenis van die BoererepubliekeSkrywerPlae van EgipteResensieTydsonePenisDwelmmiddelSpeelkaartVakbondWerkersdagLys van visseBysteekElandréVoegwoordMuishondDroogteRugbyAardkorsPresident van Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingLys van elemente volgens simboolEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGeweldRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Westerse filosofiePlastiekBlaarAardverwarmingNarsistiese persoonlikheidsteuringNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySwaelCovid-19-pandemieHomofoonWiskundeKrokodilGenadedoodInvloed van vigs op die ekonomie🡆 More