Rooistertvlieëvanger

Die Rooistertvlieëvanger (Erythrocercus livingstonei) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in rivier- en laaglandwoud waar hulle in pare of groepies leef.

Die voël is 12 cm groot en weeg 7 gram. Die voël kom voor in die Zambezirivier-vallei vanaf die Karibadam tot by die monding in die Indiese Oseaan en ook hiervandaan suidwaarts langs die kus van Mosambiek tot noord van Maputo. In Engels staan die voël bekend as die Livingstone's Flycatcher.

Rooistertvlieëvanger
Rooistertvlieëvanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Monarchidae
Genus:
Erythrocercus
Spesie:
E. livingstonei
Binomiale naam
Erythrocercus livingstonei
Gray, 1870
Sinonieme
  • Erythrocercus livingstonii

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiquoteSekondêre sektor van die ekonomieRobert SobukweVulkaanEkonomieSwart nasionalismeOorkruipersSeptimius AwardsGesondheidWerkwoordRob HersovAntoniemWolkCorioliskragAfkappingstekenGoudKommunikasieBek-en-klouseerKolitisAngina pectorisAtoomPornografiese akteurDieregeluideVlekvrye staalPersentasieKasterolieFiela se kindOrrelOlimpiese SomerspeleAppelKaapse florarykMaroela MediaCarles PuigdemontSeksismeSelfieNarsismeSpringbokkeMagsverheffingPubliekWebjoernaalNuwe TestamentWater (molekuul)MetafoorLandbouVierkantswortelLugbesoedelingStikstofBrittany Ashton HolmesVersamelnaamBewaringstatusKlein-KarooReënvalbepalingBelgiëTropiese sikloonVarkFaf de KlerkAvbobBrongitisFanie ViljoenMaagsweerLuiperdStedelike hitte-eilandSinoniemYstertydperkPornhubHulpwerkwoordDie ontstaan van die dramaC. Louis LeipoldtMetaalSoutsuurTekstielGeldMusieksimboleKindermishandelingMuishondLys van Afrikaanse skrywers🡆 More