Rooistert-Ghieliemientjie

Die Rooistert-ghieliemientjie (Barbus gurneyi) is 'n varswater vis wat voorkom in KwaZulu-Natal.

In Engels staan dit bekend as die Redtail barb.

Rooistert-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. gurneyi
Binomiale naam
Barbus gurneyi
Günther, 1868

Voorkoms

Die vis is bruin en die skubbe het donker rante. Daar is 'n dun donker band op die sye tot by die basis van die stert. Die vinne is liggeel. Die vis word tot 100 mm lank. Daar is twee pare baarde by die mond.

Verspreiding

Die vis kom voor in die Umtamvunarivier en verder noordwaarts tot by die Tugelarivier in KwaZulu-Natal.

Habitat

Die vis leef in water wat tussen 300 – 1000 m hoog is bo seevlak. Hulle verkies helder strome om in te leef.

Algemeen

Die vis is geskik vir koue water akwariums en visdammetjies.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Rooistert-Ghieliemientjie VoorkomsRooistert-Ghieliemientjie VerspreidingRooistert-Ghieliemientjie HabitatRooistert-Ghieliemientjie AlgemeenRooistert-Ghieliemientjie Sien ookRooistert-Ghieliemientjie BronRooistert-Ghieliemientjie Eksterne skakelRooistert-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsNiersteenCarles PuigdemontWindkragLys van veltoestandeCounter-Strike (videospeletjie)Lys van Kaapstad se voorstedeKlimaatEpilepsieIranBeenbreuke en ontwrigtingsKultuurCarike KeuzenkampGeelsugVoorsetselHeupvervangingNasionalismeKolonialismeEkonomiese sektorGNU-lisensie vir vrye dokumentasieBreinvliesontstekingLeierAnilingusOnderwysSatellietfotoVlinderSomerVakbondUnited Democratic FrontRob HersovJeugdagLeon KrugerKernkragEngelsPerdTurksvyNarsistiese persoonlikheidsteuringFilosofieAfrikaansGroepsgebiedewetFinansiële staatWaterpokkiesGalblaasEskomLeonardo da VinciAllan BoesakDoelwitLika BerningProstaatkankerPlastiekBywoordBestaansboerderyKlimaatveranderingLetterlike en figuurlike taalgebruikVaginale kankerOseaanHeelgetal2024 Chinese Grand PrixBesoedelingMosesGetalAardbewingSoogdierVrouByvoeglike naamwoordBlourokkePaarl GimnasiumAfrikanersPerdebyeIdioomVerkoueKoorsblaarNG gemeente JansenvilleErektiele disfunksiePêrel🡆 More