Rooiseeharlekynvylvis

Die Rooiseeharlekynvylvis (Oxymonacanthus halli) is 'n vis wat endemies is aan die Rooisee.

In Engels staan die vis bekend as die Red Sea longnose filefish. Die vis kan maklik verwar word met die Harlekynvylvis (Oxymonacanthus longirostris).

Rooiseeharlekynvylvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. halli
Binomiale naam
Oxymonacanthus halli
Marshall, 1952

Identifikasie

Die vis word tot 7 cm lank. Die vis het 'n slanke lyf met 'n gepunte snoet en 'n bek wat opwaarts wys. Die lyf is groen en vol oranje kolle terwyl daar 'n oranje streep oor die snoet is. Daar is ook 'n swart band op die stertvin se rand; dit het nie 'n swart kol op die stertvin se basis nie.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Rooiseeharlekynvylvis IdentifikasieRooiseeharlekynvylvis Sien ookRooiseeharlekynvylvis BronRooiseeharlekynvylvis Eksterne skakelRooiseeharlekynvylvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BybelFilistyneWaterbesparing in Suid-AfrikaSeksismeGeestesteuringMiddelmisbruikHeks van HexrivierPersoonlike voornaamwoordEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaJodeSlawernyKartografieNelson MandelaHartGenitale vratVulvaStereotipeInkomsteViëtnamoorlogRumatiekFisiese oefeningResensieNetbalGeskiedenis van die BoererepubliekeOorkruipersLettergreepBoontjieLys van veltoestandeGasHartversakingKoppeltekenPussy RiotTerracottaleërElandréDiamantSonkragEk is 'n Afrikaan (toespraak)OmgewingsbeheerLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGedigAtmosfeerWithaaiDiatomiese molekuulSelfoonKommunismeBeleggingTrappe van vergelykingKoorsblaarGroot GatKatoenKoorsKewerSkrywerMonumentRassismeSiya KolisiMIV/vigs in Suid-AfrikaApartheidAbstraksie (rekenaarwetenskap)Noord-KaapPaddaNazi-DuitslandTafelbergVoëlSkildklierSeksueel oordraagbare infeksieAardkorsAluminiumVoedselkettingMobutu Sese SekoSoortnaamRookgewoonteKaaps-Hollandse styl🡆 More