Rooipensreier

Die rooipensreier is 'n skaars somerstandvoël en besoeker.

Rooipensreier
Rooipensreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ardeola
Spesie:
A. rufiventris
Binomiale naam
Ardeola rufiventris
(Sundevall, 1851)

Identifikasie

Die rooipensreier is 'n bonkige, donker reier. In nie-broeidrag het volwassenes 'n geel snawel (met grys bo-mandibel), geel gesigvel en pote. In die nesmaaktyd word die gesigvel, snawel en pote koraalpienk. Jonges se rugvere het vaalgeel rande.

58 cm

Habitat

Hulle is skugter alleenlopers wat afgesonderde waters met ruie oewerplantegroei verkíes. As hy opgejaag word, vlieg hy in 'n boom in of duik in ruie plantegroei weg.

Verspreiding

Endemies in Suider- en Sentraal-Afrika.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Ardeola rufiventris
  • Engels: "Rufous-bellied Heron"

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Rooipensreier IdentifikasieRooipensreier HabitatRooipensreier VerspreidingRooipensreier Ander nameRooipensreier Sien ookRooipensreier BronnelysRooipensreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofstadHector PietersonAtletiekEkonomiese sektorWes-KaapVloeistofVoedingWhatsAppSeksMateriaalHartversakingGestremdheidRumatiekSharpeville-slagtingTandbederfLionel PetersonLeeuTrappe van vergelykingSkilpadPseudowetenskapErfenisKnieStokely CarmichaelSeevlakstygingSwartkwasmuishondSublimasieGeloftedagPeach van PletzenBateImpakte van toerismeRacheltjie de BeerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDemi Lee MooreSeevlakMenslike skeletMasturbasieDruiweLuiperdVolstruisReg tot ‘n gesonde omgewingJagluiperdVoornaamwoordHortologieLieweheersbesieAtoomKasterolieKommunismeRuslandKaapstadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVennootskapNedersettingWaterstofIndustriële RevolusieInentingBoontjieStudievaardighedeStaalMotorvoertuigOm-te-infinitiefkonstruksieSamestellende afleidingMonopolieEkotoerismeCleopatra VIIGrondbesoedelingVolhoubaarheidGalblaasLys van Afrikaanse skrywersVerkleinwoordJeuksiekteArabies-Israeliese konflikEreksieIngenieursweseMona LisaNasionale PartySuid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika🡆 More