Rooioog-Rondeharing

Die Rooioog-rondeharing (Etrumeus whiteheadi) is 'n vis wat reg rondom die Suid-Afrikaanse kus voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Redeye roundherring.

Rooioog-rondeharing
Rooioog-Rondeharing
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Filum:
(Bateson, 1885)
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Clupeomorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Etrumeus

Spesie:
E. whiteheadi
Binomiale naam
Etrumeus whiteheadi
(Wongratana, 1983)

Voorkoms

Die kop en liggaam is blou-groen aan die bokant terwyl die sye silwer is. Hulle kom in skole voor aan die Wes-Kaap waar hulle gedurende die dag tot 100 m diep gaan maar gedurende die skemer kom hulle op na die oppervlakte. Hulle leef op plankton. Die vis het groot kommersiële waarde en word onder andere benut as vismeel, visolie of vissmeer. Die 'rooioog' verwys na die bloeding wat in die oë van gevangde vis gesien kan word. Die vis word tot 20 cm lank.

Trivia

Die Rooioog-rondeharing, sardyn en ansjovis is die visse wat die jaarlikse sardientjieloop veroorsaak aan die kus van KwaZulu-Natal.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Rooioog-Rondeharing VoorkomsRooioog-Rondeharing TriviaRooioog-Rondeharing Sien ookRooioog-Rondeharing VerwysingsRooioog-Rondeharing BronRooioog-Rondeharing Eksterne skakelRooioog-Rondeharing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Heks van HexrivierKultuurToekoms van die AardeKewerRymBek-en-klouseerPeach van PletzenRomanVryheidsdagSikloonAdolf HitlerVerbondsarkMusiekAppel (sanger)Counter-Strike 2FiksiePerdLangste woordEmfiseemDansNeurenberg-verhoreRenaissanceTuberkuloseHokkieVioolWelwitschiaBynierAtletiekRookgewoonteSiya KolisiFisiese oefeningCristiano RonaldoFinansiële staatBosluisbytkoorsKommunismeRob HersovAardbewingPaasfeesLys van elemente volgens simboolTelkomOlimpiese SpeleMarie AntoinetteRenteBiodiversiteitYouTubeVolhoubaarheidSeekoeiSatellietLys van Afrikaanse skrywersOutismeElandréMateriaalIngenieursweseSaartjie BaartmanGeldHolocaustVersamelnaamBreinkaartSeksuele opwekkingWiskundeGenitale vratVerkoueNoag se arkKarooArmoedeverligtingStereotipeDikdermFilosofieDiarreeHigiëneMaatskappyRumatiek🡆 More