Rooineus-Moddervis

Die Rooineus-moddervis (Labeo rosae) is 'n varswater vis wat voorkom in die Laeveld gedeelte van die Limpoporivier en ook in die Pongolarivier en Komatirivier.

In Engels staan die vis bekend as die Rednose labeo.

Rooineus-moddervis
Rooineus-Moddervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. rosae
Binomiale naam
Labeo rosae
Steindachner, 1894

Voorkoms

Die lyf is diep en dun en die dorsale vin is groot met 'n holronde rant. Die kop is klein en daar is 'n paar baarde om die mond. Die kleur van die vis wissel, normaalweg is dit goud-groen met silwer pienk skubbe en die oë is rooi. Daar is rooi tuberkels op die snoet. Die onvolwasse visse is silwer met 'n swart kol op die basis van die stert. Die vis word tot 410 mm lank. Die Suid-Afrikaanse rekord is 3.025 kg.

Habitat

Die vis leef in sanderige areas van die meer permanente riviere. Hulle vreet detritus, alge en klein ongewerweldes. Die vis is aktief en spring oor versperrings in die rivier tydens hulle migrasie-tog stroomop met broeityd.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Rooineus-Moddervis VoorkomsRooineus-Moddervis HabitatRooineus-Moddervis Sien ookRooineus-Moddervis BronRooineus-Moddervis Eksterne skakelRooineus-Moddervis VerwysingsRooineus-Moddervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekVrouLys van veltoestandeIvan ZimmermannKalsiumHeuningbyDansHoenderApostelCSSTrevor NoahBrugMelaatsheidKarlien van JaarsveldBloedingMangelontstekingTurksvyGodGeografie van Suid-AfrikaBloedsomloopstelselWater (molekuul)Kongo-krisisGeslagsgelykheidHulpwerkwoordPoësieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHokkie7de LaanMiltBrongitisTrekarbeidLys van Afrikaanse televisiereekseGautengAfrikanersKomplementêre kleureHoofkarakterAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLandbou in Suid-AfrikaRob HersovJakkalsKoos du PlessisRivierVigsNoordwesArmoedeTaalLikkewaanUniegebouZack du PlessisSkoenlapperTandbederfKlimaatveranderingRandall WicombSaartjie BaartmanGriekse mitologieOnderwysEwenaarKoggelmanderSonsteekLeeuEvangelies Gereformeerde KerkDolfynMaroela MediaBlaarPornografiese subgenresSkisofrenieKragopwekkingSirkusSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PaddaTuisbladSonWoordsoortVerkoueEnsiklopedie🡆 More