Rooilippies-Drievin

Die Rooilippies-drievin (Helcogramma obtusirostris) is 'n vis wat voorkom in die suidwestelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Bazaruto tot by Oos-Londen.

In Engels staan die vis bekend as die Hotlips triplefin.

Rooilippies-drievin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Helcogramma
Spesie:
H. obtusirostris
Binomiale naam
Helcogramma obtusirostris
(Klunzinger, 1871)

Voorkoms

Die vis het drie dorsale vinne. Die mannetjie vis is donker van kleur met rooi vlekke bo die boonste lip en 'n blou streep wat horisontaal strek van die mond tot by die kieue. Daar is ook blou merke aan die boonste en onderste kant van die basis van die pektorale vinne. Die wyfie is ligter van kleur en het nie die blou merke op nie. Die vis word tot 4.5 cm lank.

Habitat

Hulle verkies om in grasagtige getypoele en baie vlak riwwe te leef.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Rooilippies-Drievin VoorkomsRooilippies-Drievin HabitatRooilippies-Drievin Sien ookRooilippies-Drievin BronRooilippies-Drievin VerwysingsRooilippies-Drievin Eksterne skakelRooilippies-Drievin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GetalGrootste rampe in Suid-AfrikaPubiese hareKlavierWatersuiweringSwawelDemokratiese Republiek die KongoMuskeljaatkatSelfvertrouePornografiese subgenresEl (lengtemaat)Vlekvrye staalMikro-ekonomieWaarheid-en-versoeningskommissieNarsismeSonja HerholdtTelefoonAalwynKaliforniese KanaaleilandeProsaYstervarkSelfieAdolf HitlerMagda van BiljonGenadedoodArgitektuurHeuningGeslagsregister vanaf Adam tot JesusHidroëlektrisiteitLika BerningJakobWaterkringloopDroomRuan PienaarFluoorTrevor ManuelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWayde van NiekerkWerkwoordVerkleurmannetjieVerkleinwoordShakaKameelSkildklierAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeInsekGeestesteuringOorstromingOlimpiese Somerspele 2024Afrikaanse Protestantse KerkMierSprokieHeuningbyJan de WetGeskiedenis van AfrikaansIsraelEugenetikaHeupRooilipslangSarel Jacob PretoriusWindkragPornhubWalt DisneyPretoriaLys van Afrikaanse rolprenteLys van politieke partye in Suid-AfrikaMaselsPlaasjapiePuberteitKolorektale kankerWater (molekuul)Nasionale PartyLetterlike en figuurlike taalgebruikUnited Democratic FrontPastoorRobert SobukweOmtrek, oppervlakte en volume🡆 More