Rooikershout

Die Rooikershout (Pterocelastrus rostratus) is 'n boom wat voorkom vanaf Kaapstad tot in die Soutpansberg asook Eswatini en Lesotho.

Die boom het kenmerkende blare met onopvallende are, blinker aan die bokant en dowwer aan die onderkant met 'n golwende blaarrand. Die takkies is vierkantig en pienkerig rooi van kleur.

Rooikershout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Celastrales
Familie:
Genus:
Spesie:
P. rostratus
Binomiale naam
Pterocelastrus rostratus
(Thunb.) Walp.
Sinonieme
  • Asterocarpus rostratus (Thunb.) Eckl. & Zeyh.
  • Asterocarpus tricuspidatus Eckl. & Zeyh.
  • Cassine laevigata Lam.
  • Celastrus rostratus Thunb.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carles PuigdemontGroot GatNasionalismeMiddeloorontstekingGeskiedenis van AfrikaansGoudkus (streek)WinterEienaamKoue OorlogSlawernySeisoenAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSilwerByvoeglike naamwoordRugbywêreldbeker 2023EufemismeTitaanBynierEllipstekenPlastiekHaasDemografie van Suid-AfrikaMenseregtedagMohammedPlaattektoniekMisdaadGesonde dieetSuider-AfrikaHulpwerkwoordGevolge van aardverwarming op oseaneAnneli van RooyenVloeistofKunsmatige intelligensieBlonde stereotipePerdNierversakingMonopolieVarkDroogteLabia (geslagsdele)Sosiale mediaSpierProstaatkankerKlimaatChemiese elementVitamienLiefdeMeervoudWoordeboek van die Afrikaanse TaalSkildklierDwelmonttrekkingAnette EngelbrechtVraag en aanbodVoorsetselVerlede tydKomplementêre kleureLuiperdKunsmatige algemene intelligensieHuisvliegKriekBloemfonteinJaco JacobsErfenisWhatsAppLys van bekende Suid-AfrikanersGlobaliseringToestand van materieBeurtkragWikipediaNag van die lang messeCleopatra VIIPersoon (taalkunde)🡆 More