Rooikeelfisant: Voëlspesie

Die rooikeelfisant (Francolinus afer) is 'n jagvoël in die fisantfamilie Phasianidae wat 'n inheemse spesie van Suidelike Afrika is.

Rooikeelfisant
Rooikeelfisant: Identifikasie, Verspreiding en habitat, Ekologie en gewoontes
F. a. cranchii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. afer
Binomiale naam
Francolinus afer
Müller, 1766
Rooikeelfisant: Identifikasie, Verspreiding en habitat, Ekologie en gewoontes
Geografiese verspreiding in Afrika

Identifikasie

Die rooikeelfisant is 25–38 cm lank, met beduidende grootteverskille tussen die subspesies. Dit is 'n algemeen donker fisant, bruin bokant en swartgestreepte grys of wit borskant. Die snawel, kaal gesigvel, nek en bene is helderrooi.

Verspreiding en habitat

Die rooikeelfisant broei oor die sentrale gordel van Afrika en af langs die ooskus van Suid-Afrika.

Ekologie en gewoontes

Die rooikeelfisant is 'n versigtige spesie wat in diep bedekking bly, hoewel dit soms in oop struikgewas of verbouing vreet as versteuring beperk is en daar ruigtes naby is. Die nes is 'n kaal skraapsel, en drie tot nege eiers word gelê.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Francolinus afer
  • Engels: Red-necked Francolin

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Tags:

Rooikeelfisant IdentifikasieRooikeelfisant Verspreiding en habitatRooikeelfisant Ekologie en gewoontesRooikeelfisant Ander nameRooikeelfisant Sien ookRooikeelfisant BronnelysRooikeelfisant VerwysingsRooikeelfisant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeierskapMateriaalErektiele disfunksieMobutu Sese SekoTrekarbeidNedersettingPoolsApokriewe boekeBeroerteBaardskeerder-spinnekopMenslike-ontwikkelingsindeksSamestellingInfeksieBloeddrukWoordeskatuitbreidingGesonde dieetBosvarkVeelvoudige sinWolfSwangerskapRooilipslangWayde van NiekerkHorlosieLys van myne in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DinosourusVarkSteenkool in Suid-AfrikaEkonomiese sektorGianna MichaelsLemoenduifMiltByInnes en Franna BenadéKaliumStereotipeEnsiklopedieSeptimius FundWiskundeRuhan du ToitSuikerbekkiesSkoenlapperOorkruipersKorrupsieThabo MbekiSinoniemHoofpynSelfoon20ste eeuNederduitsch Hervormde KerkNasionale VrouedagSeekoeiVerbondsarkAardeJan CombrinkFrankrykSirkelIdioomIntensiewe vormInstagramUnited Democratic FrontStaalPersoon (taalkunde)GroepsgebiedewetErfenisWerkwoordHamilton WesselsSeekatWikimedia-stigtingMosesAfleiding (taalkunde)Kaapse glasogieInvloed van vigs op die ekonomieTrianthema🡆 More