Rooikeelbyvreter

Die rooikeelbyvreter (Merops bullockoides) is 'n byvreter en algemene standvoël wat in sub-ekwatoriale Afrika voorkom waar dit in grasvelde en savanne leef; gewoonlik naby riviere en watermassas.

Die voël staan as die White-fronted Bee-eater in Engels bekend.

Rooikeelbyvreter
Rooikeelbyvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Merops
Spesie:
M. bullockoides
Binomiale naam
Merops bullockoides
(Smith, 1834)

Voorkoms

Die voël is 22 tot 24 cm lank, weeg 30 tot 40 gram en is grotendeels groen van kleur. Die keel is wit-en-karmosyn, dit het 'n wit wangstreep en frons. Die kruis, dye en fondament is treffend blou. Die stertvere is nie verleng nie. Die jonger voël is valer met 'n groen kroon.

Hulle vang af en toe prooi op die grond.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Rooikeelbyvreter VoorkomsRooikeelbyvreter Sien ookRooikeelbyvreter BronRooikeelbyvreter Eksterne skakelsRooikeelbyvreter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Siya KolisiElzette MaarschalkSarel Jacob PretoriusOogproblemeMuishondStresKoperModeontwerpRooikatLys van nedersettings in Suid-AfrikaBelvidere Holy Trinity-kerkLandbouBeroerteAkroniemDie GelofteMunhwa Broadcasting CorporationPlaasjapieTobie CronjéOnomatopeeHoofstadSaartjie BaartmanPersoonlikheidNylrivier (Suid-Afrika)SatellietNiemetaalGalileo GalileiManie JacksonEngelsAt BothaMiddelmisbruikDieretuinReg tot ‘n gesonde omgewingVoorvoegselAlliterasiePuberteitLiewe HeksieSeksposisieMonopolieKatSamestellingIntensiewe vormSpysverteringstelselBobby AngelBeaufortskaalSprokieMisdaadromanEmfiseemLys van medisinale kruiePaasfeesEugenetikaKlimaatveranderingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMangelontstekingVerenigde State van AmerikaVaginale kankerRekenaarJaarFluoorKongo-krisisAgtervoegselMynbouPseudowetenskapJan van HunksSelValentynsdagAkkedisLys van Afrikaanse televisiereekseInflasieCSSLys van Suid-Afrikaanse skrywersSeksueel oordraagbare infeksieSuiwelprodukKolitisMeningsverskil oor aardverwarmingKonsentrasiekampNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAllan Boesak🡆 More