Rooiborssuikervoël

Die Rooiborssuikervoël (Promerops gurneyi) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël by lappe blommende proteas en aalwyne.

Sommige beweeg in die winter na laer hoogtes. Die voël is 23 – 29 cm groot en weeg 24 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Gurney's Sugarbird.

Rooiborssuikervoël
Rooiborssuikervoël
By die Cavern-oord, KwaZulu-Natal, Drakensberg, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Promerops
Spesie:
P. gurneyi
Binomiale naam
Promerops gurneyi
Verreaux, 1871
Rooiborssuikervoël
'n Rooiborssuikervoël

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StilleweWoordWes-KaapFiela se kind (rolprent)Sosiale mediaMuishondTierKaapse florarykAntisemitismeVoorvoegselHibernasieSpoorvervoer in Suid-AfrikaStereotipeSydneyMenslike seksuele gedragByvoeglike naamwoordInstagramBynierInentingVennootskapJudaïsmeSteenkool in Suid-AfrikaDonkieWortelProstaatkankerOlifantOos-KaapWetenskapMondLandbouMarsSkildklierHemelvaartsdagRelatiwiteitsteorieJacques LootsLetterlike en figuurlike taalgebruikGriekwa-AfrikaansPaasfeesGeskiedenis van Suid-AfrikaJeugdagErosieEnsiklopedieHartCalviniaVergelykings (taalkunde)Chemiese elementSoogdierGemeenskapDemokratiese Republiek die KongoBoomslangAnneli van RooyenVoegwoordLys van Afrikaanse skrywersSpringbokWerkwoordAardverwarmingSelfvertroueChemiese verbindingOutismeOogproblemeReg tot ‘n gesonde omgewingLys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika7de LaanVlag van Suid-AfrikaSkaakGroepsdrukWillie JoubertDuitse maselsSenuweestelselNederlandsBeaufortskaalMaselsKimberleyLoftus MaraisEskomSkaap🡆 More