Rooiborsruigtesanger

Die rooiborsruigtesanger (Cryptillas victorini) is 'n endemiese algemene standvoël in vogtige kus- en bergfynbos, tipies in digte ruigtes langs strome en in klowe.

Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 16 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Victorin's warbler.

Rooiborsruigtesanger
Rooiborsruigtesanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Macrosphenidae
Genus:
Cryptillas

Oberholser, 1899
Spesie:
C. victorini
Binomiale naam
Cryptillas victorini
(Sundevall, 1860)
Sinonieme

Bradypterus victorini

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anale seksBrandmondsindroomBaardskeerder-spinnekopDiarreeWewervoëlsKoos BekkerSmall HandsBukkakeAkademiaWaterBhimrao Ramji AmbedkarMaagdelikheidSnoekerSkildklierArmoedeSteve HofmeyrSkemerVaginaPrimêre sektor van die ekonomieInnes en Franna BenadéGrondbesoedelingHipoteseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Afrikaanse televisiereekseValiant SwartNedersettingRooms-Katolieke KerkDinteranthusKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSuiwelprodukWaterbesoedelingHannes van WykOnbemande vliegtuigISimangaliso-vleilandparkVrystaatHoenderSuid-Afrikaanse randCristiano RonaldoInfeksieLys van Griekse mitologiese figureSosiale mediaHipertensieFinale OplossingEksodus (uittog)Klem-in-die-kaakArmoedeverligtingRocco SiffrediVulkanismeJodePseudowetenskapRenosterMisdaadromanCSSGawes van die Heilige GeesPapierProvinsies van Suid-AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Bruin menseBuffelJaco JacobsHector PietersonKoos KombuisWikiVigsSpelerposisies in rugbyNierversakingKrugerwildtuinSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SeksposisieVleilandLiewe HeksieSebraGrondwetAkker van der MerweSport🡆 More