Spilopelia

Spilopelia is 'n klein maar wydverspreide genus van voëls in die duiffamilie (Columbidae).

Volgens die "IOC World Bird List" bevat die genus twee spesies. Verskeie ander bronne groepeer hierdie spesies saam met die genus Streptopelia, maar die twee taksa kan deur morfologiese en gedragsverskille onderskei word. Die lemoenduif is ongewoon deurdat dit 'n legsel van tot 4 eiers kan lê, terwyl S. chinensis soos die tortels slegs twee lê. Die naam Spilopelia kombineer die Griekse woord spilos, wat "kol" beteken, met peleia, wat "duif" beteken.

Rooiborsduiwe
Spilopelia
Indiese rooiborsduif (S. suratensis)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spilopelia

Sundevall, 1873.
Spesies

Sien teks

Spesies

Die genus bevat twee of drie spesies:

  • Spilopelia chinensis (Scopoli, 1786) – Chinese rooiborsduif
  • Spilopelia suratensis (Gmelin, 1789) – Indiese rooiborsduif
  • Spilopelia senegalensis (Linnaeus, 1766) – Lemoenduif

Die Indiese rooiborsduif (S. suratensis) word deur sommige voëlkundiges as 'n volwaardige spesie, eerder as subspesie van S. chinensis beskou. Dit is ondermeer duidelik gevlek aan die rugkant.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SiekteDuitslandDeelwoordVoëlLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHolocaustDemokratiese Republiek die KongoGalblaasHondGrondsoorteSharpeville-slagtingOutismeBruin huisslangVloeistofDuitsMoedersdagRoemeensDubbelpuntSlawernyGeldeenheidMobutu Sese SekoWiskundeAborsieHartaanvalAfro-AmerikanersHomofoonMidde-OosteReënProvinsies van Suid-AfrikaChatGPTNasionale VrouedagKlavier2001OorstromingWerwelkolomKaapstadLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKewerKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBorskankerKortverhaalInflasieSpelerposisies in rugbyVigsFotosinteseRugbyKultuurMusieksimboleGoogleVingerseksKlem-in-die-kaakDoopWoordeboek van die Afrikaanse TaalSekondêre sektor van die ekonomieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKappie (skryfteken)Onderhandelinge om apartheid te beëindigWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSuid-AfrikaVryheidsdagGeografie van Suid-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaJeuksiekteVryheidsmanifesLys van kinderspeletjiesGlobaliseringFiela se kindDirekte en Indirekte redeNasiebouSirkusWêreldboekedagBreinBruto binnelandse produkBestaansboerderyInfeksieHipoteseKookpuntSlag van Cuito CuanavaleAborsie in Suid-Afrika🡆 More