Rooibektiptol

Die rooibektiptol (Lioptilus nigricapillus) is 'n skaars standvoël en hoogtetrekvoël wat endemies aan Suid-Afrika en eSwatini is.

Hulle leef een-een of in pare in bergwoud en woudrande, en word deur 'n verlies aan habitat bedreig. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 26 – 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die bush blackcap.

Rooibektiptol
Rooibektiptol
Rooibektiptol in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Lioptilus

Bonaparte, 1850
Spesie:
L. nigricapillus
Binomiale naam
Lioptilus nigricapillus
(Vieillot, 1818)

Die rooibektiptol is die enigste spesie in die genus Lioptilus, en is gevolglik monotipies). Die genus behoort aan die familie van ouwêreldse sangers (Sylviidae).

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TaalDemokratiese AlliansieAgtervoegselKlimaatveranderingDiarreeSirkelBelastingSwartbewussynsbewegingEreksieInentingOlimpiese SomerspeleGriepGrondsoorteMalariaBrandmondsindroomVerkoueNierversakingDiskriminasieTelwoordLodewyk XVI van FrankrykEkonomieAnglo-BoereoorlogHulpwerkwoordWoordWes-KaapTreinYouTubeKultuurKlinkerVoëlAkademiaKolonoskopieIntensiewe vormWaterkringloopOligopolieSwaweldioksiedTerracottaleërGeografie van Suid-AfrikaMosambiekPrivaat maatskappyHeks van HexrivierLys van Nederlandse skildersVigsGianna MichaelsGroepsgebiedewetIngenieursweseGeskiedenis van Suid-AfrikaHeuningbyLys van Afrikaanse televisiereekseAustraliëJak de PriesterLieweheersbesieLeonardo da VinciBreinvliesontstekingOnomatopeeAtletiekSuid-AfrikaSwangerskapHondeklipbaaiKoperJeuksiekteFrankrykTienie HollowayWeer (meteorologie)VerkleurmannetjieRenteLys van visseKaaps-Hollandse stylVerenigde State van AmerikaSpelerposisies in rugbySeisoenHomofoonWoordeboekVrymesselaryChemiese verbindingPadda🡆 More