Rooibek-Kabeljou

Die rooibekkabeljou (Aethaloperca rogaa) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese oseaan, die Persiese Golf en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Redmouth rockcod. Die vis is seldsaam in Suid-Afrikaanse waters.

Rooibek-kabeljou
Rooibek-Kabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Aethaloperca
Spesie:
A.  rogaa
Binomiale naam
Aethaloperca rogaa
(Forsskål, 1775)

Identifikasie

Die vis word tot 60 cm lank en het 'n diep lyf. Dit is oor die hele lyf donkerbruin tot swart en daar is dikwels 'n wit streep op die pens. Die binnekant van die mond is rooi, vandaar die naam.

Hulle leef in koraalriwwe in water wat 10 tot 50 m diep is. Hulle word dikwels in die nabyheid van onderwatergrotte gewaar. Die visse is alleenlopers of kan in pare saamleef. Hulle vreet hoofsaaklik skaaldiere en klein vissies wat in skole leef naby grotte.

Sien ook

Bronne

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Rooibek-Kabeljou IdentifikasieRooibek-Kabeljou Sien ookRooibek-Kabeljou BronneRooibek-Kabeljou VerwysingsRooibek-Kabeljou Eksterne skakelRooibek-Kabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOrrelHindoeïsmeMierSwart menseKlereWhatsAppGalblaasEkonomie van Suid-AfrikaBlourokkeKanadaVrouVergelykings (taalkunde)Onse VaderKaliumKuberkrakerMenslike seksuele gedragPuberteitSosiale ordeSkuinsstreepHamburgerSkaapHorlosieSeksueel oordraagbare infeksieRassisme in AfrikaHoofkarakterSelfoonDemi Lee MooreJazzVolhoubaarheidOopbroninhoudBernice WestJeuksiekteLimpopo (rivier)KarakteriseringAardeCristiano RonaldoSharpeville-slagtingGeskiedenis van AfrikaansEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSeksuele opwekkingChristiane JaccottetN.P. van Wyk LouwPretoriaNelson Mandela1200StaatstoelaeVlekvrye staalGasSendelingposisieNieuwoudtvilleAluminiumLeonardo da VinciVerkleurmannetjieSwart nasionalismeYstertydperkHannes van WykGeografie van Suid-AfrikaLandbouNasiebouDolfynLys van Afrikaanse televisiereekseAsiëAtlantis, Wes-KaapRobbeneilandAsemhalingOogTrappe van vergelykingRugbyIslamitiese StaatMetaalMaagWetenskaplike metodeFabelRob HersovJode in Suid-Afrika🡆 More