Rooi-Ivoor

Die Rooi-ivoor (Berchemia zeyheri) is 'n middelgroot boom (tot 15 m hoog) wat inheems is in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe.

In Suid-Afrika word dit aangetref in klipperige bosveld vanaf die suide van KwaZulu-Natal, noordwaarts tot in die suide van Zimbabwe en weswaarts tot in Kimberley. Sy blare lyk net soos die bruinivoor s'n. Die hout van die boom is 'n dowwe rooi en kieries en knopkieries van die hout mag tradisioneel slegs deur Zoeloe-koninklikes gebruik word.

Rooi-ivoor
Rooi-Ivoor
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rhamnaceae
Genus: Berchemia
Spesie:
B. zeyheri
Binomiale naam
Berchemia zeyheri
(Sond.) Suess., (1953)
Sinonieme
  • Phyllogeiton zeyheri (Sond.) Suess.
  • Rhamnus zeyheri Sond.

Die boom kom voor op die lys van Suid-Afrikaanse beskermde bome. Dit mag dus nie sonder amptelike toestemming verwyder of beskadig word nie.

Verspreiding

Die rooi-ivoor groei hoofsaaklik in suidelike subtropiese gebiede. In Suid-Afrika kom die boom voor in die provinsies Limpopo, Noord-Kaap, Noordwes, KwaZulu-Natal en Mpumalanga.

Aanplanting

Die boom kan redelik maklik van saad gekweek word. Alhoewel dit stadig groei, kant dit ‘n hoogte van ‘n 15m bereik. Dit is nie teen lae temperature opgewassse nie. In groot tuine kom die mooi boom goed tot sy reg. Voëls en vrugtevlermuise word gelok na die smaaklike geel, bruin, rooierige en soms selfs pers steenvrug.

Hout

Die hardheid van die hout is ‘n besondere kenmerk. Ook het dit ‘n opvallende helder pienk tot rooi kleur. Dit word gebruik vir die maak van meubels en veral snoeker- en biljartstokke en hewwe van messe. Rooi-ivoor was tot die Anglo-Zoeloeoorlog die koninklike boom van die Zoeloe-volk. Gebruik van die hout was voorbehou tot lede van die koninklike familie en die hoofmanne. Dele van die boom is ook verwerk in tradisionele medisyne.

Name

  • Wetenskaplike naam: Berchemia zeyheri.
  • Tswanas verwys na die boom as die moye.
  • Zoeloes ken dit as die umncaka.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Rooi-Ivoor VerspreidingRooi-Ivoor AanplantingRooi-Ivoor HoutRooi-Ivoor NameRooi-Ivoor Sien ookRooi-Ivoor BronneRooi-Ivoor VerwysingsRooi-Ivoor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonacoLionel PetersonJak de PriesterKunsKirgisiesRicus NelRob HersovKonjunktivitisTrans manAkroniemPieter Willem BothaOopbroninhoudKolonoskopieMoedersdagBukkakeVolstruisAlbert EinsteinVaalrivierSteve HofmeyrJan BlohmHomoniemDoziSarah Rose KarrMondRenaissanceBraaiMierLys van kleureNoag se arkVeeartsFotosinteseVerenigde State van AmerikaDemokrasieToerismeBybelBobby AngelVingerseksKaapstadEpilepsieIndo-Europese taleJacques LootsVisAfrikaansBasterhartbeesViëtnamoorlogSharpeville-slagtingAnilingusMeervoudBelarusTsoenamiHeuningbyInsekFinale OplossingErektiele disfunksieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWittebergJohan BadenhorstRuslandSweedsBeurtkragAarverkalkingSeksuele oriëntasieSkaapRocco SiffrediKoppeltekenKolorektale kankerJodeSublimasieHokkieWaterpokkiesAfrikaanse taalleerLikkewaanVideoNederlandHaasDeon GrootSeksspeelding🡆 More