Rooiels, Wes-Kaap

Rooiels is 'n vakansieplek aan die oostekant van Valsbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Dit is in Junie 1948 tot dorp verklaar en is 5 km noord van Pringlebaai geleë. Die dorp is na 'n plaas en rivier met dieselfde naam vernoem.

Rooiels
Gehug
Rooiels is in Wes-Kaap
Rooiels
Rooiels
Koördinate: 34°18′5″S 18°48′59″O / 34.30139°S 18.81639°O / -34.30139; 18.81639 18°48′59″O / 34.30139°S 18.81639°O / -34.30139; 18.81639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitOverberg
Plaaslike MunisipaliteitOverstrand
Stigting1948
Oppervlak
 • Totaal1,32 km2 (0,51 vk. myl)
Hoogte
0 m (0 ft)
Bevolking
 • Totaal60
 • Digtheid45/km2 (120/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Rooiels, Wes-Kaap
Klein-Hangklip aan die oostekant van Valsbaai, soos uit Rooiels gesien

Die R44-hoofpad gaan deur die dorp. Potvisse word dikwels langs die kuslyn opgemerk.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

PringlebaaiSuid-AfrikaValsbaaiWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MarkenWhatsAppLyfstraf in skolePretoriaTweede Nuwe JaarLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandDieregeluideKatoenSpringbokkeLeah van NiekerkDanie du ToitHamburgerDemokratiese Republiek die KongoVersamelnaamSteentydperkBreingewasDigtheidAkkedisMuishondStresNommertekenSendelingposisiePuberteitViëtnamoorlogMenslike skeletHidroëlektrisiteitOnderwerp (taalkunde)HeuningHoërskool OuteniquaKinderregteBiodiversiteitSophie SchollGodFinale OplossingKoorsblaarHartaanvalNasionale VrouedagWeer (meteorologie)Harry KerrByBrandmondsindroomUitwerking van klimaatsveranderingPikkewynDesmond TutuNagapieVryheidsdagAtoomAssonansieVaginale kankerGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBloedsomloopstelselTasché BurgerNiersteenKoekie (rekenaarwetenskap)KlavierLourensrivierAfrikaanse Protestantse KerkNederduitse Gereformeerde KerkKameelGeestesgesondheidKorrupsieAppel (sanger)WaterCounter-Strike (videospeletjie)PersoonlikheidKrugerwildtuinPaasfeesSkisofrenieWaterbesoedelingMetaalDuitse maselsHarry PotterKongo-krisisOseaanbesoedelingGqeberhaAarverkalking🡆 More