Rondebosch

Rondebosch is 'n betreklike groot, boomryke en gesogte suidelike voorstad van Kaapstad.

Rondebosch
Voorstad
Rondebosch
'n OpenStreetMap-straatkaart van Rondebosch
'n OpenStreetMap-straatkaart van Rondebosch
Rondebosch is in Cape Town
Rondebosch
Rondebosch
'n OpenStreetMap-straatkaart van Rondebosch
Koördinate: 33°57′48″S 18°28′35″O / 33.96333°S 18.47639°O / -33.96333; 18.47639 18°28′35″O / 33.96333°S 18.47639°O / -33.96333; 18.47639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
 • Totaal6,87 km2 (2,65 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal14 591
 • Digtheid2 300/km2 (5 900/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7700
Skakelkodes(021) 685/686
Rondebosch
Die kerkgebou van die NG gemeente Rondebosch, waarvan elke eerste minister van genl. Louis Botha tot P.W. Botha 'n lidmaat was.
Rondebosch
Die Laerskool Groote Schuur in Campgroundweg, Rondebosch.

Onderwys

Dit is een van die vernaamste opvoedkundige gebiede van die land en die tuiste van die Universiteit van Kaapstad, die Hoër Seunskool Rondebosch, die private Diocesan College (Bishops of Biskopppe) vir seuns, Hoër Meisieskool Rustenberg, Laerskool Groote Schuur, Laer Meisieskool Oakhurst en die private Herschel-skool vir meisies. Die voorstad huisves ook die beroemde landgoed Groote Schuur, wat Cecil John Rhodes in sy testament aan die volk van Suid-Afrika nagelaat het. Op Rustenberg se perseel is die oorspronklike somertuiste van latere Hollandse goewerneurs geleë.

Wapen

Rondebosch het van 1886 tot 1913 sy eie munisipaliteit gehad. Die raad het in 1898 'n skynheraldiese "wapen" aangeneem, wat deur die argitek George Alexander ontwerp is. Die skild toon 'n landskaptoneel. Dit is omring deur 'n blou gordel met die wapenspreuk "Nisi Dominus frustra" daarop. Britannia sit bokant die skild, en daar is twee skildhouers, nl 'n leeu en 'n luiperd. Hierdie "wapen" kan nog op 'n gebrandskilderde venster bokant die ingang tot die plaaslike biblioteek gesien word.

Bronne

  • Mayhew, Vic (red.), Reader’s Digest Illustrated Guide to Southern Africa, The Reader’s Digest Association South Africa (Pty.) Limited, Kaapstad, 1980.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Rondebosch OnderwysRondebosch WapenRondebosch BronneRondebosch Sien ookRondebosch VerwysingsRondeboschKaapstadVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RegeringWoestynItaliëVarkgriepGroot TrekGeskiedenis van AfrikaansVoorsetselVoortrekkermonumentHeuningbyProteïenVingerseksMisdaadSublimasieD.J. OppermanNederlandsWiskundeIronieGasAdolf HitlerWolfSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureYouTubeSuikersiekteSlawernySkilpadMaanKoperDiskriminasieNiemetaalSelfvertroueSkildklierPinksterRepubliek die KongoBreinvliesontstekingAtoomGroot GatWatersuiweringMIV/vigs in Suid-Afrika1913Demografie van Suid-AfrikaIdioomVryheidsdagErosietipesYstertydperkGezina, PretoriaOranjerivierPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAanpassingskapasiteitWoordeboekJaco JacobsAfvalbestuurHondWitbloedselSosiale mediaKrokodilJan van RiebeeckMane van GalileiGrondwetDaggaErfenisSteenkool in Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieWortelHidroëlektrisiteitAarde se atmosfeerMusiekPrivaat maatskappyNierNarsismePad na jou hartGreen PornoBoelieryResensieSpysverteringstelselAfrikanerweerstandsbewegingChemiese verbindingLys van myne in Suid-Afrika🡆 More