Ronda Rousey: Amerikaanse professionele stoeier

Ronda Jean Rousey (gebore 1 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse professionele stoeier, aktrise, en skryfster.

Sy is die eerste Amerikaanse vrou om 'n Olimpiese medalje in judo te wen, 'n brons by die 2008 Olimpiese Somerspele. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Expendables 3 (2014), Furious 7 (2015), Entourage (2015), en Mile 22 (2018).

Ronda Rousey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rousey in 2018

Geboortenaam Ronda Jean Rousey
Geboorte 1 Februarie 1987 (1987-02-01) (37 jaar oud)
Riverside, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Professionele stoeier, aktrise, en skryfster
Aktiewe jare 2010–2016 (MMA)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2014: The Expendables 3
  • 2015: Furious 7
  • 2015: Entourage
  • 2017: Through My Father's Eyes
  • 2018: Mile 22
  • Tesoro
  • The Athena Project
  • Road House
  • My Fight/Your Fight
  • Do Nothing Bitches

Televisiereekse

  • 2004: American Latino TV
  • 2011: Countdown to UFC
  • 2011: Highly Questionable
  • 2012: Jim Rome on Showtime
  • 2018: Street Fighter Too

Televisierolprente

  • 2013: Ronda Rousey: Breaking Ground
  • 2014: UFC 175: Weidman vs. Machida
  • 2017: Sports Humanitarian of the Year Awards
  • 2018: UFC Hall of Fame 2018 Induction Ceremony

Video's

  • 2014: The Expendables 3: New Blood - Stacked and Jacked
  • 2015: Furious 7: Inside the Fight

Bibliografie

  • Rousey, Ronda; with Maria Burns Ortiz (2015). My Fight/Your Fight. New York: Regan Arts. ISBN 978-1-941-39326-0. OCLC 892041615.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ronda Rousey FilmografieRonda Rousey BibliografieRonda Rousey VerwysingsRonda Rousey Eksterne skakelsRonda RouseyOlimpiese Somerspele 2008Verenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-KaapReënSneeuDansWiskundeLiewe HeksieWolfMediese diagnoseBiodiversiteitInsekSeksismeOu Apostoliese KerkKunsmatige algemene intelligensieKlankverskynselsKoolstofdioksiedAbstraksie (rekenaarwetenskap)AarverkalkingVulvaTierMielieSeekatMiljardBysteekNierversakingNatuurrampTweede VryheidsoorlogWet op Bantoe-onderwysDepressie (gemoedstoestand)RassismeSteve BikoSpinnekopInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandViëtnamoorlogDuitslandKaartWoordBlomSelfkonsepFisiese oefeningLys van visseGetalPerdebyeSokkerKoorsKlereVryheidsmanifesVersoeningsdagArmoedeZack du PlessisParasitiese siektesProteïenVervoerPornografiese subgenresHortologieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyEngelandWaterkringloopAnale seksGeskiedenis van Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDemi Lee MooreRenteMaselsBelastingPornhubElon MuskWeervoorspellingGlobaliseringEjakulasieSlag van BloedrivierAnglisismeOnderwysHorlosieSpringbokUnie van Suid-AfrikaVerenigde State van Amerika🡆 More