Ron Leibman

Ron Leibman (11 Oktober 1937 – 6 Desember 2019) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zorro: The Gay Blade (1981), Auto Focus (2002), en Garden State (2004), en in die televisiereeks Kaz (1978).

Ron Leibman
Geboorte 11 Oktober 1937
Sterfte 6 Desember 2019 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1970: Where's Poppa?
  • 1972: The Hot Rock
  • 1972: Slaughterhouse-Five
  • 1973: Your Three Minutes Are Up
  • 1974: The Super Cops
  • 1979: Norma Rae
  • 1980: Up the Academy
  • 1981: Zorro: The Gay Blade
  • 1984: Door to Door
  • 1984: Rhinestone
  • 1988: Seven Hours to Judgment
  • 2002: Auto Focus
  • 2004: Garden State

Televisiereekse

  • 1978: Kaz
  • 1991: Pacific Station
  • 1995: C.P.W.
  • 1998: Holding the Baby

Televisierolprente

  • 1963: Ride with Terror
  • 1975: The Art of Crime
  • 1977: Martinelli, Outside Man
  • 1978: A Question of Guilt
  • 1980: Linda in Wonderland
  • 1983: Dusty
  • 1983: The Winds of Whoopie
  • 1985: Day to Day Affairs
  • 1986: Christmas Eve
  • 1988: Terrorist on Trial: The United States vs. Salim Ajami

Eksterne skakels

Tags:

Ron Leibman FilmografieRon Leibman Eksterne skakelsRon LeibmanAkteurVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oos-KaapDiarreeMetamfetamienMaselsKnieGeografie van Suid-AfrikaBoer Soek 'n VrouLiewe HeksieHeupRassismeEugenetikaErfenisLandbouVerdampingWoordsoortNasionale PartyLys van Afrikaanse rolprenteNasiebouDataverwerkingYouTubeKompasNasionale VrouemonumentBaälKoekie (rekenaarwetenskap)WebblaaierDanie du ToitGqeberhaWaarheid-en-versoeningskommissieKokketielVarkgriepLeierTobie CronjéWortelLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Jan van RiebeeckBergen-Belsen-konsentrasiekampHeidelberg, GautengBuffelKlem-in-die-kaakMaagsweerLys van veltoestandeBloemfonteinTrevor NasserSlag van Cuito CuanavaleSeksueel oordraagbare infeksieNoordwesOnderwys in Suid-AfrikaWiskundige terminologieSlawernyCounter-Strike (videospeletjie)SigaretRooikatMenstruasieMaanNamibiëOu Apostoliese KerkErfenisdag (Suid-Afrika)Herpes simplexTydKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAngina pectorisGeskiedenis van die BoererepubliekeKlawers (speelkaarte)HeuningbyInfeksieSuid-Afrikaanse randGeskiedenis van Suid-AfrikaKaren MeiringVerenigde KoninkrykMusiekteaterMiddelmisbruikVerkleurmannetjieJansenvilleRefentse MorakeMisdaadVryheidsdagHokkie🡆 More