Roman Rock-Vuurtoring: Vuurtoring in Suid-Afrika

Roman Rock-vuurtoring is 'n vuurtoring op 'n rots in Valsbaai by die ingang van die Simonstadse hawe.

Dit is die enigste vuurtoring in Suid-Afrika wat op 'n rots in die see gebou is. Die rots is tydens hooggety heeltemal onder die see.

Roman Rock-Vuurtoring: Vuurtoring in Suid-Afrika
Die Roman Rock-vuurtoring
Roman Rock-Vuurtoring: Vuurtoring in Suid-Afrika
'n Jong meisie op 'n Valsbaaistrand naby Boulders Beach, Simonstad, Suid-Afrika. Die Roman Rock-vuurtoring is op die agtergrond sigbaar.

Die vuurtoring is op 16 September 1861 in gebruik geneem nadat Joseph Nourse aan die sekretaris-generaal van die vloot in Londen geskryf het oor die belangrikheid daarvan om iets te doen vir die beveiliging van Britse skepe wat soms by Simonstad kom vasmeer het. Alhoewel die witgeverfde gietyster-vuurtoring in Engeland voorafvervaardig is, het die oprigting steeds vier jaar geduur. Die vuurtoring is in 1919 ten volle geoutomatiseer en word sedertdien nie meer beman nie.

Verwysings

Eksterne skakels

18°27′42″O / 34.18167°S 18.46167°O / -34.18167; 18.46167

Roman Rock-Vuurtoring: Vuurtoring in Suid-Afrika  Vuurtorings van Suid-Afrika
Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks

Tags:

SimonstadSuid-AfrikaValsbaaiVuurtoring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steenkool in Suid-AfrikaAgtervoegselAfleiding (taalkunde)Vlag van Suid-AfrikaEeuDoelwitLiesbreukNic de JagerTatoeëermerkMartin Luther King jr.AalwynOrgasmeNoord-KaapSelfstandige naamwoordKondensasieLimpopo (rivier)BreinLys van Griekse mitologiese figurePaarl GimnasiumNuwe TestamentAnneli van RooyenGoudkus (streek)GroepsgebiedewetBynierBewaringstatusVoorvoegselRumatiekKangogrotteOnderhandelinge om apartheid te beëindigDokterGemeenskapsorganisasieWetenskaplike metodeStaatstoelaeVoortrekkersMuishondMiltGriepVulkaanKasterolieKunsmisSkarlakenkoorsKolonoskopieKeramiekTrigeminale neuralgieMolekuulRenaissanceMusieksimboleUniegebouRuslandPoesGroepsdrukSinoniemSuid-Afrikaanse GrensoorlogKookpuntKlinkerLys van politieke partye in Suid-AfrikaDundermWebwerfKlein-KarooAnrich HerbstNasionale VrouedagBorskankerKultuurWet op NaturellengrondAfvalbestuurAntisemitismeLetterlike en figuurlike taalgebruikToekoms van die AardeGeskiedenis van AfrikaansWetenskaplike klassifikasieMynbedryf van Suid-AfrikaHibernasieMaselsImpakte van toerismeTermiet🡆 More