Roger Bannister

Sir Roger Gilbert Bannister, CBE (23 Maart 1929 – 3 Maart 2018), was 'n voormalige Britse atleet en neuroloog.

Hy was die eerste persoon wat 'n droommyl gehardloop het.

Roger Bannister
Sir Roger Bannister in 2009
Roger Bannister
Bannister en Landy
Roger Bannister
Plaket op die plek waar die eerste droommyl gehardloop is

Baie mense het gedink dit was onmoontlik om 'n myl in minder as vier minute te hardloop, en dat dit 'n natuurlike beperking van die menslike liggaam was, totdat Bannister dit op 6 Mei 1954 in Oxford vermag het. Ten tyde van die wedloop was hy 1,87 m lank en het hy 70 kg geweeg.

Bannister is op 23 Maart 1929 in Harrow, Middlesex, in Engeland gebore. Hy het sy land tydens die Olimpiese Somerspele van 1952 verteenwoordig en was die eerste persoon om Sports Illustrated se "Sportman van die Jaar"-toekenning in Januarie 1955 te ontvang.

Hy was 'n neuroloog en akademikus aan die Pembroke College in Oxford. Hy tree in 2001 af en is in 2011 met Parkinson se siekte gediagnoseer.

Titels

  • Europese kampioen 1500 m – 1954
  • Britse kampioen 880 yd – 1952
  • Britse kampioen 1 myl – 1951, 1953, 1954
  • Sports Illustrated se sportman van die jaar – 1954

Persoonlike rekords

Afdeling Prestasie Datum Plek
1500 m 3.46,30 26 Julie 1952 Helsinki
1 Eng. myl 3.58,8 1954

Medaljes

800 m

  • 1950: Roger Bannister  EK – 1.50,7

1500 m

  • 1952: 4de OS – 3.46,30
  • 1954: Roger Bannister  EK – 3.43,8

1 Eng. myl

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Roger Bannister TitelsRoger Bannister Persoonlike rekordsRoger Bannister MedaljesRoger Bannister VerwysingsRoger Bannister Eksterne skakelsRoger BannisterDroommylVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AHidroëlektrisiteitAfrikaanse woordelys en spelreëlsMierNederduitse Gereformeerde KerkVratKinderregteInternetMetaalNic de JagerSwaweldioksiedPeriodieke tabelSpinnekopLys van landeMuskeljaatkatChemiese elementTrevor NoahMaagFosforVakbondSeeDolfynVermontSonnestelselErfenisMensKankerLugbesoedelingAlliterasie2024 Chinese Grand PrixSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024OranjerivierNag van die lang messeSwawelLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandMaagsweerSpringbokkeKrapOnderwys in Suid-AfrikaDemokrasieLikkewaanPrimêre sektor van die ekonomieOos-KaapMuishondVarkTuisbladVraag en aanbodKorrupsieWaterkringloopGlasBTWSigaretStilleweKrokodilAntjie KrogNierversakingRobbie WesselsGroot TrekCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHartSteentydperkToekoms van die AardeLys van politieke partye in Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaLys van lande volgens bevolkingSwemAdolf HitlerMisdaadDiskriminasieIsraelMenslike penisgrootteCorioliskragAngssteuringSkerpioenPenisSuid-Afrikaanse RugbyunieKuberkrakerZack du Plessis🡆 More