Roetsterretjie

Die Roetsterretjie (Onychoprion fuscatus, vroeër Sterna fuscata) is 'n algemene voël.

Dis 'n nie-broeiende somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek en noord KwaZulu-Natal uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle woon meestal ver van vastelande en broei op eilande in die ewenaargordel. Die voël is 40 tot 44 cm lank, weeg 160 tot 220 g met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sooty Tern.

Roetsterretjie
Roetsterretjie
Onychoprion fuscatus nubilosus (of O. f. oahuensis)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Lari
Familie:
Genus:
Spesie:
O. fuscatus
Binomiale naam
Onychoprion fuscatus
(Linnaeus, 1766)
Subspesies

2 tot 9 variante is aangeteken

Sinonieme

Onychoprion fuscata (lapsus)
Sterna fuscata Linnaeus, 1766
Sterna fuscata fuscata Linnaeus, 1766
Sterna fuscata nubilosa

Fotogalery

Sien ook

Roetsterretjie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Onychoprion fuscata

Bron

Verwysings

Tags:

Roetsterretjie FotogaleryRoetsterretjie Sien ookRoetsterretjie BronRoetsterretjie VerwysingsRoetsterretjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnilingusWaldimar PelserAfrikanersBybelvertalingSamestellingJannie du ToitMuskeljaatkatGodSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LandbouPersKaapstadRugbySpookvoëlAbstraksie (rekenaarwetenskap)2024 Japannese Grand PrixAalwynVaginaVarkgriepPieter BiewengaAkkedisAfrikaanse WikipediaTobie CronjéWillie EsterhuizenFritz HaberPaarl GimnasiumPersentasieOntlastingMensKinkhoesInligtingDie BylMoslemOekraïneWeeluisAleksei NawalniMiddeloorontstekingSixtynse kapelSuid-Afrikaanse InkomstediensKewerOos-KaapKonjunktivitisHelm (geboorte)Deon MeyerMarie PentzPofadder (slang)GoudHernubare energiePtolemeusNierLugbesoedelingEjakulasieKrieketMakazole MapimpiSwedeRina HugoSlaapapneeHomofoonOrtopedieAnale seksPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDanie du ToitSerafín DengraMusieksimboleGemengde ekonomieVleesbaaiDemensieDagroofvoëlsFrankrykPapegaaie🡆 More