Robinsonkreupelhout: Spesie van die speldekussings

Die Robinsonkreupelhout (Leucospermum pluridens) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Rooiberg tot by Robinsonpas. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van September tot Desember.

Robinsonkreupelhout
Robinsonkreupelhout: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. pluridens
Binomiale naam
Leucospermum pluridens
Rourke, 1972

In Engels staan dit as die Robinson Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 84.4.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Robinsonkreupelhout Sien ookRobinsonkreupelhout VerwysingsRobinsonkreupelhout BronneRobinsonkreupelhout Eksterne skakelsRobinsonkreupelhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan-Willem BreureAlkoholismeLetterlike en figuurlike taalgebruikHaelMandalaChristiane JaccottetGriepDaggaKoorsSkilpadLetterkundeE-posWekkerSlangEkonomiese sektorPseudowetenskapWikimedia-stigtingKanadaVlekvrye staalKriekApartheidBoor (element)Anale seksHartaanvalKolorektale kankerRobbeneilandWaterkringloopVakbondJeugdagIngenieursweseNarsismeInfeksieBreinGriekwa-AfrikaansKaartSuid-EuropaBynierBrendan PeyperDemokratiese Republiek die KongoTegnologieIntensiewe vormStam (taalkunde)DonderstormKartografieSuurstofVigsKlavierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBlack SashAkroniemGemeenskapsorganisasieVersoeningsdagKunselementeSkildklierKolonisasieBevolkingsafnameAntjie SomersLeestekenToekoms van die AardeSoutsuurMusieksimboleTelefoonSteenkoolLys van Afrikaanse digtersKunstenaarBewussynKoperTermietLangste woordSeksuele penetrasieTransatlantiese slawehandelHartIndiëTrigeminale neuralgieThys die BosveldklongSwawelPenis🡆 More