Roberto Sambonet

Roberto Sambonet (* 2 Januarie 1924 in Vercelli; † 28 November 1995 in Milaan) was 'n Italiaanse argitek, ontwerper en skilder wat as een van die voorste verteenwoordigers van die Konsepsuele Kunsbeweging in Italië beskou word.


Roberto Sambonet

Roberto Sambonet

Italiaanse argitek, ontwerper en skilder


Skool
Konsepsuele Kunsbeweging


Samewerking
Baccarat (kristalware)
Archimede Seguno (glaskuns)
Tiffany (juweliersware)
Richard Ginori (porselein)
Alessi (metaalware)


Roberto Sambonet


Webtuiste
sambonet.it Geargiveer 26 September 2020 op Wayback Machine


In 1974 het Roberto Sambonet saam met Bruno Munari, Bob Noorda en Pino Tovaglia die vlag en embleem vir die Noord-Italiaanse administratiewe streek Lombardye ontwerp.

Sambonet Paderno Industrie S.p.A.

Roberto Sambonet 
Sambonet-toonlokaal in Milaan in 1973

Die onderneming Sambonet is in 1856 deur Giuseppe Sambonet, 'n goudsmid, in Vercelli gevestig. Saam met befaamde Italiaanse, Franse en Duitse vervaardigers en handelsmerke uit die kombuisware- en porseleinbedryf soos Paderno, Rosenthal, Arzberg, Thomas, Hutschenreuther, Ercuis en Raynaud maak dit tans deel uit van die Arcturus Group wat as houermaatskappy vir hierdie handelsmerke deur Pierluigi en Franco Coppo gestig is.

Verwysings

Eksterne skakels

    Biografiese inligting

(pt) Enciclopédia Itaú Cultural: Roberto Sambonet

Tags:

192419952 Januarie28 NovemberItaliëMilaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksieSeksualiteitVervoerHefboomVryheidsmanifesDirekte en Indirekte redeWithaaiAsemhalingAfrikaSeksSuikersiekteInternetGetalWikimedia-stigtingBevolkingVierkantswortelLodewyk XVI van FrankrykGeelsugWerkersdagVaginaGeslagsgelykheidJavaScriptKarooAfrikaansGalblaasPaddaHamburgerOnderwysPornografiese subgenresBTWBurgerregteNasionale PartyLys van nedersettings in Suid-AfrikaCorioliskragGeestesteuringSeptimius AwardsAfkortingLidwoordNasionalismeWerkloosheidJo BlackGroepsdrukSimboolIdioomWelwitschiaGeloftedagOogproblemePrimêre sektor van die ekonomieBosluisbytkoorsGezina, PretoriaFinale OplossingLys van elemente volgens simboolRepubliek die KongoGalileo GalileiWerkwoordOnse VaderGawes van die Heilige GeesTuisbladReënspinnekopOrgasmeMosambiekHartversakingVersoeningsdagTaalSpeelkaartKunselementeVlag van Suid-AfrikaLieweheersbesieTsoenamiWinterVoornaamwoordKaapstadse waterkrisis 2015-2018VakbondEreksie🡆 More