Robert John Lange

Robert John Mutt Lange (gebore 11 November 1948) is 'n Britse albumvervaardiger en liedjieskrywer wat in Noord-Rhodesië gebore is en aanvanklik in Suid-Afrika albums vervaardig het.

Hy staan bekend onder die bynaam "Mutt" Lange en word as een van die suksesvolste rock-vervaardigers in die geskiedenis beskou. Hy het al albums vir kunstenaars soos AC/DC, Nickelback, Def Leppard, Outlaws, Foreigner, The Cars, Bryan Adams, Billy Ocean, Savoy Brown en The Corrs vervaardig.

Mutt Lange
GeboortenaamRobert John Lange
Gebore11 November 1948 (1948-11-11) (75 jaar oud)
Mufulira, Noord-Rhodesië
Beroep(e)Albumvervaardiger, liedjieskrywer
Jare aktief1975 - nou
AssosiasiesShania Twain, Def Leppard, AC/DC, The Boomtown Rats, Outlaws, Foreigner, Bryan Adams, Nickelback, Maroon 5

Van sy vorige projekte sluit in die skryf van liedjies en vervaardiging van albums vir die country-sangeres Shania Twain. Haar 1997-album, Come on Over, wat hy vervaardig het, is die besverkopende vrouealbum van alle tye.

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

11 November1948AC/DCBritseBryan AdamsDef LeppardNoord-RhodesiëSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van bekende Suid-AfrikanersGreen PornoSias ReineckeLewerSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieDemi Lee MooreGemeenskapsorganisasieNkosi Sikelel' iAfrikaSuid-Afrikaanse RugbyunieHomofoonAnilingusAtlantiese OseaanSuid-AfrikaJo BlackDuitslandViëtnamReënSkaakOopbroninhoudRooilipslangYouTubeSwart nasionalismeSuiwelprodukBaälKunsmatige algemene intelligensieMisdaadSportRenaissanceSokkerLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SeekoeiBloedingGenadedoodWikimedia-stigtingErfenisdag (Suid-Afrika)Afrikaanse woordelys en spelreëlsSteenkool in Suid-AfrikaVaste stofWêreld- Ekonomiese ForumNG gemeente JansenvilleRieldansSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSharpeville-slagtingKalsiumVaginaDolfynKaliumBloemfonteinSonnestelselWes-KaapMenslike penisgrootteVerkragtingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandSinoniemLieweheersbesieTrevor NasserHarry PotterWerkloosheidRivierBipolêre gemoedsteuringParkinson se siekteSkoenlapperAnton GoosenKrieketPaasfeesPeriodieke tabelRobert SobukwePapierAborsie in Suid-AfrikaGroot vyfSuikerbekkiesNeologismeTydGrondbesoedeling🡆 More