Robbeneiland-Vuurtoring

Die Robbeneiland-vuurtoring is 'n vuurtoring op Robbeneiland in Tafelbaai naby Kaapstad.

Robbeneiland-Vuurtoring
Die Robbeneiland-vuurtoring.
Robbeneiland-Vuurtoring
Kaart van Robbeneiland wat ook die ligging van die vuurtoring aandui.

Geskiedenis

Dit is in Januarie 1865 voltooi en is op die hoogste deel van Robbeneiland, Mintoheuwel, geleë. Voor die oprigting van die vuurtoring is vure op die heuwel gemaak om seevaarders teen die eiland se ligging te waarsku en die heuwel het dan ook as Vuurberg bekend gestaan.

Die eerste navigasielig (Nederlands: "‘vuyrbaecken") suid van die ewenaar was ook die eerste poging tot 'n vuurtoring in Suid-Afrika. Dit was eintlik maar net 'n houtstellasie waarop brandende pikringe snags geplaas is. Omdat pikringe onekonomies was is daar oorgeslaan na houtvure en later steenkool. In die 18de eeu is waskerse gebruik.

Die eerste werklike vuurtoring in Suid-Afrika is die nag van 12 April 1824 in werking gestel. Dit was by Groenpunt in Tafelbaai. Die lamp van hierdie vuurtoring het met walvisolie gebrand.

Flitsende vuurtoring

Die vuurtoring wat in 1865 opgerig is, is die enigste vuurtoring in Suid-Afrika wat flits en nie draai nie. Die vuurtoring is 18 meter hoog en is in 1938 geëlektrifiseer. Die lig kan 25 kilometer ver gesien word.

Verwysings

Sien ook

Bron

Robbeneiland-Vuurtoring  Vuurtorings van Suid-Afrika
Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks

18°22′29.25″O / 33.8145000°S 18.3747917°O / -33.8145000; 18.3747917

Tags:

Robbeneiland-Vuurtoring GeskiedenisRobbeneiland-Vuurtoring Flitsende vuurtoringRobbeneiland-Vuurtoring VerwysingsRobbeneiland-Vuurtoring Sien ookRobbeneiland-Vuurtoring BronRobbeneiland-VuurtoringKaapstadRobbeneilandTafelbaaiVuurtoring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SendelingposisieAngssteuringTelevisieSpysverteringstelselAnrich HerbstMasturbasieSelfoonRivierBreinvliesontstekingSpelerposisies in rugbyRefentse MorakeWikipediaErektiele disfunksieKoorsLiesbreukNasiebouAgtervoegselLeeuWolkLandbouYstertydperkSuikersiekteAvbobSkuinsstreepJuan Antonio VillacañasBokmakierieKoue OorlogSkooluniformSirkusPriemgetalHaasMetaalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWaterbesoedelingAalwynAardverwarmingResensieMisdaadRobert SobukwePubliekPaulus van TarsusSlaginstrumentAfkortingSoogdierInsekPesachLys van Nederlandse skildersWet op Verbod van Gemengde HuwelikeKinderregteNatuurwetenskapBrandmondsindroomOogproblemeNic de JagerSkerpioenHondLimpopo (rivier)Apostoliese GeloofsbelydenisWinnie Madikizela-MandelaHemelBesemSeksposisieVersoeningsdagTweede WêreldoorlogTolla van der MerweLys van Suid-Afrikaanse skrywersKolorektale kankerE-posAntoniemGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJudaïsmeKoerantProstaatklierXenofobie in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeVoorsetselChemiese verbindingDemografie van Suid-Afrika🡆 More