Riviersardyn

Die Riviersardyn (Mesobola brevianalis) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunnene- en Okavangoriviere en boonste gedeelte van die Zambezirivier.

Dit kom ook voor in riviere aan die ooskus van Suider-Afrika vanaf die Limpoporivier tot by die Umfoloziriver in KwaZulu-Natal. Daar is ook 'n ge-isoleerde groep benede die Augrabieswaterval in die Oranjerivier. In Engels staan die vis bekend as die River sardine.

Riviersardyn
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Howes, 1984)
Spesie:
M. brevianalis
Binomiale naam
Mesobola brevianalis

Voorkoms

Die vis het 'n opmerklike sylyn wat afwaarts buig na die pektorale vin en is bedek met klein skubbe. Die lyf is lenig en die stertvin diep gevurk. Die vis is helder silwerwit op die kop en die onderkant terwyl die boonste helfte van die lyf 'n silwer streep oor het. Die vis word tot 75 mm lank.

Habitat

Die visse leef in skole saam in oop water van vloeiende riviere. Hulle vreet onder andere insekte en word snags deur lig aangetrek. Broei in die vroeë somer.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Riviersardyn VoorkomsRiviersardyn HabitatRiviersardyn Sien ookRiviersardyn Eksterne skakelRiviersardyn BronRiviersardyn VerwysingsRiviersardyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KragopwekkingMaagdelikheidGNU-lisensie vir vrye dokumentasieJak de PriesterRuslandCutt GlasMenstruasieKoorsBloedsomloopstelselLys van elemente volgens simboolBlaarVrymesselaryStresLys van bekende Suid-AfrikanersErfenisdag (Suid-Afrika)AardedagYouTubeAnette EngelbrechtMieliestronkAlkoholismeLys van politieke partye in Suid-AfrikaBeenbreuke en ontwrigtingsKwaggaTrevor NasserISO 3166-2SwemKlimaatsverandering in Suid-AfrikaErns GrundlingAardeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRoossenekalEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randReënvalbepalingChloorBruin menseInsekKrieketAppel (sanger)Refentse MorakeHarry KerrYstertydperkRassismeGrondbesoedelingSaldanhaGeelsugVulkanismeAppendiksVigsTussenwerpselBaälSelfoonProteïenRamsar-vleilande in Suid-AfrikaTafeltennisWynand StrydomJan van TonderSigaretWikipediaFranse RewolusieKunsmisBeeldspraakVlinderLys van Kaapstad se voorstedeTekstielMasturbasieOnomatopeeEreksieNamibiëMaselsHoërskool OuteniquaKewerRandall WicombOutismeYstervarkDroom🡆 More