Rivier-Snapper

Die Rivier-snapper (Lutjanus argentimaculatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Jeffreysbaai.

In Engels staan die vis bekend as die River snapper.

Rivier-snapper
Rivier-Snapper
Rivier-Snapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Lutjanus

Spesie:
L. argentimaculatus
Binomiale naam
Lutjanus argentimaculatus
(Forsskål, 1775)
Sinonieme

Voorkoms

Die vis is groenerig tot rooibruin aan die rugkant en rooierig silwer aan die onderkant. Spesies uit varswater of standmere is gewoonlik donkerder as spesies uit die see. Die rante van die skubbe is silwerig. Die onvolwasse visse het twee blou strepe onder die oë. Die vis word tot 1.2 m lank en weeg dan ten minste 16 kg.

Habitat

Die vis leef in rots en koraalriwwe tot in water wat 120 m diep is. Die onvolwasse visse leef in strandmere en ook in varswater. Die vis is 'n roofvis en vreet visse en skaaldiere. Hulle broei in die lente en somer weg van die kus. Dit is 'n goeie eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Rivier-Snapper VoorkomsRivier-Snapper HabitatRivier-Snapper Sien ookRivier-Snapper BronRivier-Snapper VerwysingsRivier-Snapper Eksterne skakelRivier-Snapper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongMenslike seksuele gedragWieg van die MensdomAdolessensieHomoniemFamilie (verwantskap)LeeuRekenaarWerkersdagAustraliëSowjetunieRenosterMadison IvyKopieregPeriodieke tabelAardverwarmingKoolhidraatGroot GatViëtnamoorlogGrondwetGeldJacobus Hendrik PierneefMikro-ekonomieKoppeltekenPapierSteenkool in Suid-AfrikaHemelvaartHaasLLetterlike en figuurlike taalgebruikFilosofieSkaakDigvormOrtopedieStikstofFranse RewolusieBorsteMetafoorVloeistofLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAkroniemLys van hoofstedeSaartjie BaartmanGriepPretoriaKasteel die Goeie HoopLiefdeParlement van Suid-AfrikaGemeenskapLewerGoudDuitslandDeon MeyerWikipediaMagneetVerenigde KoninkrykVoornaamwoordJan-Willem BreureMartin Luther King jr.BeeldspraakCleopatra VIIKonjunktivitisISimangaliso-vleilandparkSeevlakstygingAnette EngelbrechtSinoniemBysteekBreinBywoordEkonomieSeevlakBlourokke🡆 More