Ripuariese Franke

Die term Ripuariese Franke verwys na die Oos-Frankiese stamme, wat hulle in die 3de eeu in die Ryngebied naby die stad Keulen en in die 4de en 5de eeue in die Moselvallei vestig.

In teenstelling met die Saliese Franke bewaar die Ripuariërs vir 'n langer tydperk hulle Germaanse erfenis en ontwikkel ook hulle eie tradisies en sedes.

Bronne

  • Nonn, Ulrich (1983), Pagus und Comitatus in Niederlothringen. Untersuchungen zur politischen Raumgliederung im früheren Mittelalter 
  • Nonn, Ulrich (2010), Die Franken 
  • Pfister, M. Christian (1911), "(B) The Franks Before Clovis", in Bury, J.B., The Cambridge Medieval History, I: The Christian Roman Empire and the Foundation of the Teutonic Kingdoms, London: Cambridge University Press 
  • Rivers, Theodore John. (1986) Laws of the Salian and Ripuarian Franks. New York: AMS Press, 1986.
  • Wiggers, Heiko (2007). Reevaluating diglossia: Data from Low German (Dissertation). Ann Arbor: ProQuest.

Tags:

3de eeu4de eeu5de eeuFrankeKeulenRyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiesbreukPuberteitAluminiumLeonardo da VinciGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondEugenetikaMiddeloorontstekingChristendomNoord-KaapArthur GrumiauxVierkantswortelKRobbeneilandOrale seksAppel (sanger)OraniaDierMaselsReënvalbepalingGroot TrekVryheid van spraakTweede WêreldoorlogOos-KaapLys van Suid-Afrikaanse digtersWetenskaplike metodeDemi Lee MooreTeam Fortress 2NederlandMeervoudNierJan van RiebeeckCristiano RonaldoLys van nedersettings in Suid-AfrikaPlae van EgipteKewerEkonomiese sektorAsiëDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSlawernyKonflik (proses)MenstruasieSoortnaamUnited Democratic FrontStrykysterRivierAnrich HerbstShakaNiersteenGalileo GalileiJodeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVisMenseregtedagHael23 AprilMangelontstekingBrandmondsindroomSwartrenosterLionel PetersonDiepaartromboseGianna MichaelsWater2001SkildklierFabelKasterolieSuid-AfrikaDrakensbergeLeestekenSkooluniformAkademiaKwaZulu-NatalAalwynMusieksimboleGroepsdruk🡆 More