Rio Iguazú

Die Rio Iguazú (Portugees: Rio Iguaçu; , Spaans: Río Iguazú, ) is 'n groot wes-vloeiende rivier in Suid-Amerika.

Die rivier, met 'n lengte van 1 320 km, is 'n oostelike sytak van die Río Paraná.

Rio Iguazú
Die Rio Iguazú net oos van die Iguazú-waterval in Brasilië.
Die Rio Iguazú net oos van die Iguazú-waterval in Brasilië.
Die Rio Iguazú net oos van die Iguazú-waterval in Brasilië.
Rio Iguazú

Die stroomgebied van die Rio Iguazú.

Oorsprong naby Curitiba, Brasilië
Monding Río Paraguay naby Foz do Iguaçu, Argentinië, Brasilië
Stroomgebied Brasilië
Lengte 1 320 km (820 myl)
Oorspronghoogte 1 200 m (3 937 voet)
Mondinghoogte 110 m (361 voet)
Gemiddelde afloop 1 746 m³/s (61 659 vt/s³)
Stroomgebiedopp. 123 162 km² (23 938 myl²)
Kaart van die Río de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Kaart van die Río de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Rio Iguazú
Die Rio Iguazú (regs) by sy saamvloei met die Rió Paraná (middel)
Rio Iguazú
Die indrukwekkende Iguazú-waterval

Die Rio Iguazú ontspring naby die Brasiliaanse stad Curitiba. Aansluitend vloei die rivier in 'n westelike rigting en mond by Foz do Iguaçu op die Argentyns-Brasiliaanse grens in die Río Paraguay uit. Net voor sy monding bereik die Rio Iguazú die bekende Iguazú-waterval, sedert 1984 'n Unesco-wêrelderfenisgebied.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansRio Iguazú  Wiki Commons het meer media in die kategorie Rio Iguazú.
  • (en) "Iguaçu River". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Junie 2018.

Tags:

PortugeesRivierRío ParanáSpaansSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HerfsTennisWindkragNasionale PartyKoringLys van musiekinstrumenteAalwynDroomElizabeth II van die Verenigde KoninkrykToekoms van die AardeWiki CommonsNemunasCorioliskragKommunikasieSias ReineckeKoorsblaarTasché BurgerMiskruierVerdampingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKaliforniese KanaaleilandeGriepJode in Suid-AfrikaErns GrundlingWinnie Madikizela-MandelaRutenium(III)chloriedMenslike seksuele gedragKlem-in-die-kaakDigtheidOlimpiese Somerspele 2024SkilpadSeksueel oordraagbare infeksieKoolstofdioksiedAfrikaanse woordelys en spelreëlsPersRatelCristiano RonaldoGroepsgebiedewetKragopwekkingOlifantOmtrek, oppervlakte en volumeInsekOrale seksHoërskool OuteniquaLys van medisinale kruieLandbouSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WiskundeKlein vyf diereSharpeville-slagtingVoorvoegselLys van Suid-Afrikaanse skrywersGroot TrekSebraBloedsomloopstelselOnomatopeeSeksuele penetrasieFopnuusJannie du ToitAfro-AmerikanersHeupBloedingGrondbesoedelingRugby, WarwickshireWortelLourensrivierDirekte en Indirekte redeNasiebouAfleiding (taalkunde)LeeuVraag en aanbodRuslandHelga UysVulkanismeAppel (sanger)🡆 More