Ringhals-Blennie

Die ringhals-blennie (Parablennius pilicornis) is 'n vis wat voorkom in die westelike Middellandse See, langs die kus van Brasilië tot by Argentinië, en aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die noorde van KwaZulu-Natal suidwaarts tot by Knysna in die Wes-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Ringneck blenny.

Ringhals-blennie
Ringhals-Blennie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Parablennius
Spesie:
P. pilicornis
Binomiale naam
Parablennius pilicornis
(Cuvier, 1829)

Identifikasie

Die vis word tot 12 cm lank en sy kleurpatroon varieer baie. Die lyf is gewoonlik lig tot donker met tot nege vertikale donkerbruin strepe wat opbreek in bruin kolle op die onderkant van die lyf. Daar is ook oranje kolle op die kop en 'n tentakel bokant die oog. Die dorsale vin is donker met baie kolletjies op.

Hulle leef in rotsagtige kus areas, getypoele, aflandige riwwe en skeepswrakke. Hier verkies hulle water met strominge waar daar volop alge groei is. Die vis leef in water wat 0.5 tot 40 m diep is. Hulle is alleenlopend maar kom in klein groepies voor. Die vis lê bo-op die rif of bly in gate met die kop wat uitsteek. Hulle vreet alge en klein skaaldiere.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Ringhals-Blennie IdentifikasieRinghals-Blennie Sien ookRinghals-Blennie Eksterne skakelRinghals-Blennie BronRinghals-Blennie VerwysingsRinghals-Blennie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede Nuwe JaarBeesvleisArmoedeverligtingBosluisbytkoorsLys van medisinale kruieSelfvertrouePomeloMIVPoesNeurenberg-verhoreDramaWortelWaar ruwe rotseAdolessensieAlkoholismeRonelda KamferSteenkoolKunsmatige intelligensieMangelontstekingChemiese elementMis (weerkunde)MierleeuKongo-krisisOlifantKrimpvarkieNederduitse Gereformeerde KerkSelfstandige naamwoordMensSpelerposisies in rugbySaldanhaSeksLys van nedersettings in Suid-AfrikaInflasieMuishondDesmond TutuSkaakGeldKlein vyf diereJakobBelastingKokketielKoolhidraatBynierPaasfeesMeningsverskil oor aardverwarmingKobus LombardPriemgetalModeontwerpNic de JagerNiemetaalFluoorLugbesoedelingAntjie KrogMondHeupKliniese depressieReënAarverkalkingNazi-DuitslandStaatstoelaeGreen PornoDemokratiese Republiek die KongoInternetBreingewasSprokieMisdaadKondensasieSeksuele stimulasieOntbossingApostoliese GeloofsbelydenisMusieksimboleSteve BikoBysteek🡆 More