Rimpel-Klipvis

Die rimpel-klipvis (Pavoclinus laurentii) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika.

Dit kom voor vanaf die Oos-Kaap tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Rippled klipfish.

Rimpel-klipvis
Rimpel-Klipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Pavoclinus
Spesie:
P. laurentii
Binomiale naam
Pavoclinus laurentii
(Gilchrist & W. W. Thompson, 1908)
Sinonieme
  • Clinus laurentii Gilchrist & W. W. Thompson, 1908
  • Labroclinus laurentii (Gilchrist & W. W. Thompson, 1908)

Identifikasie

Die vis word tot 13 cm lank en die vis se kleur kan ook varieer. Hulle is gewoonlik rooibruin, groen, grys groen en pienkerig. Die kleure is dof en daar is 7 tot 8 getande, gebroke breë strepe wat horisontaal oor die lyf strek, dit kom ook op die dorsalevin voor. Daar is klein, ligte kolletjies op die onderkant. Daar is 'n diep keep tussen die derde en vierde dorsale stekels.

Hulle leef in die rots kusareas en tussengetypoele wat baie seegras bevat in water wat 0.5 tot 2 m diep is. Hulle skuil gewoonlik in die seegras en is moeilik om te sien. Die klipvis is alleenlopers en kom ook soms in pare voor. Hulle vreet ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Rimpel-Klipvis IdentifikasieRimpel-Klipvis Sien ookRimpel-Klipvis BronRimpel-Klipvis VerwysingsRimpel-Klipvis Eksterne skakelRimpel-Klipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale VrouedagPapegaaieBrendan PeyperTrekarbeidGroot GatKaliumDie ontstaan van die dramaDroomInflasieYouTubeMaatskappyJudaïsmeGeskiedenis van AfrikaansBoor (element)GrondbewerkingLys van Afrikaanse skrywersThys die BosveldklongWeskusWayde van NiekerkPretoriaThabo MbekiKrokodilLys van Joodse feeste en herdenkingsOlimpiese SpeleSwartbewussynsbewegingProteïenAkuutSelfmoordJohannes MeintjesLBreinkaartGetalEiffeltoringVerenigde KoninkrykWerkwoordMynbedryf van Suid-AfrikaStrykysterTweede Nuwe JaarGoudStedelike hitte-eilandN.P. van Wyk LouwTuisbladKongo-krisisKlinkerLeonardo da VinciAkwariumSinkSpysverteringstelselMeervoudDricus du PlessisSpelerposisies in rugbyDuitsFaf de KlerkFiela se kindLys van landeWeer (meteorologie)E-posKunsmatige intelligensieBywoordAnrich HerbstBokmakierieLemoenSkooluniformLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRoofvoëlLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)2001Ingrid JonkerGreen PornoChemiese elementOnderwerp (taalkunde)DolfynMantisSokkerBorskankerWet op Verbod van Gemengde Huwelike🡆 More