Rihanna

Robyn Rihanna Fenty (gebore 20 Februarie 1988), beter bekend onder haar verhoognaam Rihanna (/riˈɑːnə/ ree-AH-nə of /riˈænə/ ree-AN-ə), is 'n sangeres-liedjieskryfster, aktrise en mode-ontwerper.

Sy is in Saint Michael op Barbados gebore en het in Bridgetown grootgeword. Rihanna het 9 Grammy-toekennings gewen en na raming sowat 100 miljoen albums verkoop.

Rihanna
Rihanna
Rihanna bemark Fenty Beauty kosmetika
Agtergrondinligting
GeboortenaamRobyn Rihanna Fenty
Gebore20 Februarie 1988 (1988-02-20) (36 jaar oud)
Saint Michael (Barbados)
GenresR&B, pop, reggae, hip hop, dans
Beroep(e)sangeres, liedjieskryfster, aktrise, mode-ontwerper
Instrumentestem
Jare aktief2004–tans
EtiketteDef Jam, SRP
AssosiasiesChris Brown, Drake, Eminem, Jay-Z, Ne-Yo
Webwerfrihannanow.com

Diskografie

  • Music of the Sun (2005)
  • A Girl like Me (2006)
  • Good Girl Gone Bad (2007)
  • Rated R (2009)
  • Loud (2010)
  • Talk That Talk (2011)
  • Unapologetic (2012)
  • "ANTI" (2016)

Rolprente

  • Bring It On: All or Nothing (2006)
  • Battleship (2012)
  • This Is the End (2013)
  • Home (2014)

Toere

  • Rihanna: Live in Concert Tour (2006)
  • Good Girl Gone Bad Tour (2007–2009)
  • Last Girl on Earth Tour (2010–2011)
  • Loud Tour (2011)
  • Diamonds World Tour (2013)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rihanna DiskografieRihanna RolprenteRihanna ToereRihanna VerwysingsRihanna Eksterne skakelsRihanna198820 FebruarieBarbadosBridgetown, Barbados

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NedersettingMeningsverskil oor aardverwarmingWaterbesoedelingKommunikasieFinansiële staatSuid-AfrikaKaliforniëArabiesVerenigde KoninkrykTelefoonAluminiumMalariaSomerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024TussenwerpselKonsentrasiekampKorrupsieGawes van die Heilige GeesRina HugoAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMiddelmisbruikOrgasmeGevolge van aardverwarming op oseaneEnsiklopedieGoogle TranslateSikloonNamakwalandSendelingposisieDemokrasieLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesKindersiektesAkkedisGroot vyfJan de WetBreinvliesontstekingKlimaatEkonomiese sektorBreinRudi ClaaseMis (weerkunde)BurgerregteOrkney Snork NieSeksuele penetrasieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSeksuele stimulasieHemelvaartGraatjiemeerkatJodeWoordeboek van die Afrikaanse TaalOogproblemeEkonomie van Suid-AfrikaAarde se atmosfeerKragopwekkingAnglo-BoereoorlogSpysverteringstelselAllan BoesakBTWJeuksiekteAnette EngelbrechtHarry KerrOrale seksLongontstekingSaldanhabaaiAnale kankerMetamfetamienLys van Kaapstad se voorstedeWieg van die MensdomMaatskappyMenseregtedagDiarreeBuffelSteve HofmeyrNederduitse Gereformeerde KerkProteïenWaterbesparing in Suid-Afrika🡆 More