Rietpoort

Rietpoort is 'n klein sendingnedersetting in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die nedersetting lê bykans op die grens met die Noord-Kaap in die Namakwalandstreek. Rietpoort word met 'n gruispad met Bitterfontein, sowat 25 km oos, verbind.

Rietpoort
Rietpoort is in Wes-Kaap
Rietpoort
Rietpoort
Rietpoort Rietpoort se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 30°57′0″S 18°3′0″O / 30.95000°S 18.05000°O / -30.95000; 18.05000 18°3′0″O / 30.95000°S 18.05000°O / -30.95000; 18.05000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitMatzikama
Oppervlak
 • Totaal2,59 km2 (1,00 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal970
 • Digtheid375/km2 (970/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense99.1%
 • Swart mense0.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.8%
 • Engels 1.2%
 • Ander 2.0%
Poskode (strate)
9966
Poskode (posbusse)
9966
Skakelkode048

Geskiedenis

Die dorpie is gestig deur vader Cornelius van't Westeinde wat in 1913 vanaf Nederland hier aangekom het. Die eerste 18 maande het hy in 'n grot gewoon en dienste in die ope lug gehou. Die katedraal is ingewy op 12 Desember 1937.

Omgewing

Vandag is die dorpie 'n omvattende sendingstasie van die Rooms-Katolieke Kerk, kompleet met katedraal en hospitaal. Satellietstasies is opgerig by Putsekloof, Molsvlei en Lepelsfontein.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Rietpoort GeskiedenisRietpoort OmgewingRietpoort Sien ookRietpoort VerwysingsRietpoortBitterfonteinNamakwalandNoord-KaapSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VolstruisGlobaliseringKlankverskynselsStaalVakbondMantisGipsHoofstadAnilingusAfvalbestuurEugenetikaSpoorvervoer in Suid-AfrikaLys van veltoestandePuberteitLeonardo da VinciKoppeltekenMuskeljaatkatDiskriminasieAarde se atmosfeerGordelroosDemokrasieVarkHomofoonBeurtkragVersamelnaamDemografie van Suid-AfrikaLuiperdWisselkoersNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKaliumJaco JacobsSuid-Afrikaanse randDroogteGianna MichaelsKalenderFinansiële staatWithaaiDuitse maselsLeah van NiekerkCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSydneyUitwerking van klimaatsveranderingVoorvoegselDrakensbergeSoweto-opstandSoogdierSnaarinstrumentGewone breukeBTWTelwoordBysteekSwaelStikstofWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingBipolêre gemoedsteuringAtoomGroot TrekOntbossingMigrasie van diereDwelmmiddelOrthopteraOorkruipersSkaakSeptimius AwardsNiemetaalWesterse filosofieSkildklierLongontstekingVaste stofMIV/vigs in Suid-AfrikaKultuurWoordeskatSkoenlapperMarie Antoinette🡆 More