Riemblaarsuikerbos: Plantspesie

Die Riemblaarsuikerbos (Protea lorifolia) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom oor 'n wye gebied voor, in die Koue Bokkeveld tot Swartberg, Riviersonderendberge, Langeberg tot Kougaberge, Baviaanskloofberge, Grahamstad, Riebeek-Oos en Bosberg by Somerset-Oos waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik is kompak, rond, word 3.0 m hoog en blom van April tot Oktober.

Riemblaarsuikerbos
Riemblaarsuikerbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Riemblaarsuikerbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lorifolia
Binomiale naam
Protea lorifolia
(Salisb. ex Knight) Fourc., 1932
Sinonieme
  • Erodendrum lorifolium Knight
  • Protea macrophylla R.Br.
  • Scolymocephalus macrophyllus (R.Br.) Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op droë hellings in sandsteengrond op hoogtes van 450 - 1 400 m.

Die boom se FSA-nommer is 91. In Engels staan dit as die Strap-leaved Sugarbush bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Riemblaarsuikerbos Sien ookRiemblaarsuikerbos VerwysingsRiemblaarsuikerbos BronneRiemblaarsuikerbos Eksterne skakelRiemblaarsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DieregeluideKasterolieSonpaneelEkotoerismeEsmé EuvrardVlag van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaCarike KeuzenkampKersfeesAanval op Pearl HarborKlereSuurstofHTMLVisVerenigde State van AmerikaRenaissancePêrelWêreldgeskiedenisHomoniemProstaatklierLenteEmosieIndo-Europese taleKanadaAardverwarmingRudi ClaaseVoegwoordHabitatKoolstofdioksiedBloedgroepGeelhoutArabiesNamibiëSimon PetrusSimboolKongo-krisisNierversakingJan de WetDriedimensioneelWaterkringloopYouTubeDigterLys van Kaapstad se voorstedeAngssteuringAborsieLetterlike en figuurlike taalgebruikDiskriminasieAppel (sanger)AluminiumGeslagEerste WêreldoorlogOogproblemeSuiwelprodukPlastiekJuan Antonio VillacañasKolorektale kankerGeslagsorgaanBevolkingLys van visseMenslike-ontwikkelingsindeksMenseregtedagNieregeringsorganisasieBysinPeriodieke tabelProvinsies van Suid-AfrikaToestand van materieKoorsSteve BikoUnie van Suid-AfrikaAntisemitismeTydKoperIslamitiese StaatAppelVerbuiging🡆 More