Richard Stallman

Richard Matthew Stallman (gebore op 16 Maart 1953 in Manhattan, New York Stad) is 'n Amerikaanse aktivis vir vrye sagteware, kuberkraker en programmeerder – ook onder sy voorletters as RMS bekend.

Stallman is die stigter van die GNU-projek. Aan hom word 'n beduidende aandeel van die sukses van GNU/Linux toegeskryf, en hy was die eerste voorsitter van die Free Software Foundation, waar hy onder meer die GNU General Public License ontwikkel het.

Richard Matthew Stallman
Richard Stallman
Richard Stallman in 2014
Gebore16 Maart 1953 (1953-03-16) (71 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepPresident van die Free Software Foundation
Bekend virFree software movement, GNU, Emacs, GCC
Ouer(s)Alice Lippman en Daniel Stallman
Webwerfwww.stallman.org

Eksterne skakels

Tags:

16 Maart1953GNUGNU General Public LicenseKuberkrakerLinuxManhattanNew York StadProgrammeerderVerenigde State van AmerikaVrye sagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VryheidsdagWêreld- Ekonomiese ForumAngolese BurgeroorlogVerenigde KoninkrykJakkalsAnglo-BoereoorlogInkomstePubiese hareYouTubeGawes van die Heilige GeesHondLys van visseGewone breukeNag van die lang messeTradisionele literatuurJeanette FerreiraWerkersdagAardbewingSleutel (musiek)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteAborsie in Suid-AfrikaDie Laaste Avondmaal (Leonardo)SokkerErektiele disfunksiePeach van PletzenSelfvertroueGasKlankBysteekNatuurbewaringBesoedelingRymRelatiwiteitsteorieVakbondRacheltjie de BeerVierkantswortelDierMalariaOu Apostoliese KerkGeelhoutLugbesoedelingRuslandLys van Nederlandse skildersStokely CarmichaelNatuurrampVulkaanSonHartaanvalDomkragSatellietfotoJacques LootsRepubliek die KongoSkaakJaco JacobsReënBTWKaapse VlakteNamakwalandMenslike skeletEmosieJaarWoordByvoeglike naamwoordDriedimensioneelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSenuweestelselAfrikaVolhoubare ontwikkelingRooibokVlagterminologieRasionale getalDermpoliepMane van Galilei🡆 More