Richard Ernest Van Der Ross

Prof.

Richard Ernest van der Ross (17 November 1921 – 13 Desember 2017) was 'n akademikus en opvoedkundige. Hy is op 17 November 1921 gebore. Hy behaal die grade BA, B.Ed en MA aan die Universiteit van Kaapstad en word lid van die personeel van Battswood-Opleidingskollege. In 1952 verwerf hy sy doktersgraad in filosofie aan 'n Amerikaanse Universiteit. Hy het hom op verskeie gebiede begeef en het in kernposisies gedien. Hy was die eerste redakteur van die Cape Herald koerant. Hy was die eerste leier van die Arbeidersparty en het daaruit bedank toe hy as beplanner vir die destydse Bruin Onderwysdepartment aangestel is. In 1975 word hy aangestel as die eerste bruin rektor aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK).

Van Der Ross was onbeskaamlik trots op sy agtergrond as 'n bruinmens en was 'n voorstander van 'n unieke Kleurling identiteit.

In 2016 het hy sy laaste boek gepubliseer: In Our Own Skins: A Political History of the Coloured People. Hy sterf op 13 Desember 2017.

Toekennings

  • Gran Cruz de la Orden del Mérito Civil

Bron

Verwysings

Tags:

Arbeidersparty (Suid-Afrika, 1969)Universiteit van KaapstadUniversiteit van Wes-Kaapland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bernice WestArmoedeWieg van die MensdomGroepsgebiedewetMiddeloorontstekingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMangelontstekingEmosieSeilvaartSeksuele penetrasieBruin huisslangVoegwoordJagluiperdFraktuurMaatskappyC. Louis LeipoldtRob HersovPriemgetalKoekie (rekenaarwetenskap)HerfsJode in Suid-AfrikaWelwitschiaGrondbesoedelingAngolese BurgeroorlogWoestynSomerLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKlimaatveranderingMenslike seksuele gedragMasturbasieWoordsoortMonumentRugbywêreldbeker 2023LongBeeldspraakBloedsomloopstelselXenofobieVloeistofLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOos-KaapHartseerAfrikanerweerstandsbewegingLidwoordBevolkingsafnameVulvaKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)Vier temperamenteVervoerAfrikaansErektiele disfunksieGedigSuurreënEkotoerismeTafelbergMineraalRudi ClaaseRymSonnestelselAngolaHeupvervangingLeenwoordBywoordKonsentrasiekampE-posAfro-AmerikanersAardeNetbalAntisemitismeVergelykings (taalkunde)VingerseksLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Bruin menseKitaarLys van kleureVitamienMadison Ivy🡆 More