Richard E. Grant

Richard E.

Grant (gebore op 5 Mei 1957 as Richard Grant Esterhuysen) is ’n Swazi-Engelse akteur. Hy het sy rolprentdebuut gemaak as Withnail in die drama Withnail and I (1987). Ander fliekrolle sluit in Jack Seward in Bram Stoker's Dracula (1992) en Zander Rice in Logan (2017). Hy is vir ’n Oscar vir beste byspeler benoem vir sy rol as Jack Hock in Can You Ever Forgive Me? (2018). Op televisie het Grant verskyn in reekse soos Game of Thrones en Doctor Who.

Richard E. Grant
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Grant in 2018.

Geboortenaam Richard Grant Esterhuysen
Geboorte 5 Mei 1957 (1957-05-05) (66 jaar oud)
Mbabane, Swaziland
Nasionaliteit Brits, Swazi
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1980-tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Grant is as Richard Grant Esterhuysen in Mbabane, Swaziland (nou eSwatini), gebore. Hy het in Mbabane skoolgegaan en daarna Engels en drama aan die Universiteit van Kaapstad studeer. Hy het sy verhoognaam aangeneem nadat hy na Brittanje verhuis en by Equity geregistreer het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Game of ThronesOscarTelevisie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wetenskaplike klassifikasieVerdampingLMiddeloorontstekingBloedsomloopstelselVrystaatBiologieHartNetbalSimboolSteenkool in Suid-AfrikaMenslike skeletRuslandLieweheersbesieEkonomie van Suid-AfrikaBernice WestAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAfrikaansRoofvoëlChloorLys van myne in Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVerkragtingGregoriaanse kalenderMieliestronkCheslin KolbeHomoniemDokterReënvalbepalingKangogrotteKonflik (proses)GeelsugJan van RiebeeckNic de JagerSoortnaamVerantwoordelikheidKostuumsDiarreeKasterolieLewerDeelwoord22 AprilSkoolVoortrekkersGordelroosAgtervoegselLimpopo (rivier)SelfieArmoedeverligtingHelpmekaar-kollegeDroomBelgiëAnrich HerbstTaalfossielMaroela MediaBrendan PeyperGeskiedenis van AfrikaansKoue OorlogE-posLandbou in Suid-AfrikaNasionalismeKaapse florarykDataverwerkingBoomHarry PotterKimberleyProteïenAardverwarmingSuid-Afrikaanse GrensoorlogBreingewasLandbouSaartjie BaartmanHoofkarakterSonnestelselVleilandDigvormPretoria🡆 More