Richard Cock: Suid-Afrikaanse musikant en dirigent

Richard Cock (gebore in 1949) is 'n Suid-Afrikaans gebore musikant en dirigent wat tans in Johannesburg woonagtig is.

Vroeë lewe en onderwys

Cock is in 1949 in Port Elizabeth gebore. Hy het sy opleiding aan Woodridge Kollege in die Oos-Kaap en aan die Diocesan Kollege en die Suid-Afrikaanse Musiekkollege in Kaapstad ontvang. Hy het in 1972 'n beurs van die Koninklike Skool van Kerkmusiek ontvang.

Loopbaan

Verenigde Koninkryk

Hy was 'n alto by die Chichester Katedraal voordat hy in 1978 assistent-orrelis geword het. Soos gebruiklik was vir die assistent-orrelis van die katedraal, was hy ook direkteur van musiek by die Prebendal-skool, d.i. die katedraal se koorskool. Hy het ook die Chichester Cathedral Choristers Association(CCCA) gestig.

Suid-Afrika

Cock het in 1980 na Suid-Afrika teruggekeer. Hy het sedertdien by die SAUK, as musiekdirekteur van die Nasionale Simfonieorkes van Suid-Afrika (1991-1999), en as musiekdirekteur van St. Mary's Katedraal , Johannesburg, gewerk. Hy is die huidige artistieke direkteur van die Johannesburgse Feesorkes.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Kulturele poste
Voorafgegaan deur
Ian Fox
Assistent Orrelis
vir Chichester Katedraal

1978-1980
Opgevolg deur
Kenneth Sweetman

Tags:

Richard Cock Vroeë lewe en onderwysRichard Cock LoopbaanRichard Cock Sien ookRichard Cock VerwysingsRichard Cock Eksterne skakelsRichard Cock1949DirigentJohannesburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlankWes-KaapLoftus MaraisElon MuskWapen van Suid-AfrikaLieweheersbesieTransatlantiese slawehandelWesterse filosofieRacheltjie de BeerCarles PuigdemontVoornaamwoordGoogleKultuurWeer (meteorologie)DriedimensioneelBeleggingEngelsInkomsteSwartbewussynsbewegingHeuningbyKrieketOm-te-infinitiefkonstruksieKrygkorPeach van PletzenBestuiwingAfrikaanse taalleerKasteel die Goeie HoopLongontstekingGeelsugMonopolieHondLetterkundeAkademiaGautengParasitiese siektesKimberleyKriekAbsolute monargieWaterNapoleon BonaparteSpringbokkeVraag en aanbodErfenisdag (Suid-Afrika)Franse RewolusieBreinkaartHannes van WykSwartkwasmuishondPaddaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)HeupLys van visseLys van myne in Suid-AfrikaAborsieDesmond TutuFacebookGedigSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeVlekvrye staalLiewe HeksieAnglisismeWoordsoortLys van veltoestandeMartin Luther King jr.WithaaiKarooWolfDeelwoordAssonansieOlimpiese SpeleBynierGeslagPriemgetalDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Jo BlackGriepBreinvliesontsteking🡆 More