Mopaniegeeldoring

Die Mopaniegeeldoring (Rhigozum zambesiacum) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Bignoniaceae familie.

Die spesie is inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor, meer spesifiek vanaf die noorde van KwaZulu-Natal, langs die Lebomboberge tot in die Limpoporiviervallei. Die boom kom ook in die Zambeziriviervallei voor. Hierdie boom groei in laagliggende bosveld en op klipperige plekke.

Mopaniegeeldoring
Mopaniegeeldoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Bignoniaceae
Genus: Rhigozum
Spesie:
R. zambesiacum
Binomiale naam
Rhigozum zambesiacum
Baker, (1894)

Die boom se FSA-nommer is 676.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeeuGeslagsgelykheidRefentse MorakeSydneyLenteHartseerSamestellende afleidingMorfologie (taalkunde)Leonardo da VinciVlagterminologieGedigPornografiePizzaDierRosa ParksInstagramHefboomVrouGroot vyfLangste woordD.J. OppermanMiddeloorontstekingWiskundeAarverkalkingAfrikaMiltVaginale kankerStaalGoogleWoordeboek van die Afrikaanse TaalVerlede tydEjakulasieFamilie (verwantskap)OorstromingTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)LieweheersbesieNatuurlike hulpbronGautengHoofpynKrokodilMonoloogGordelroosLionel MessiGeskiedenis van Suid-AfrikaSprokieKrygkorKappie (skryfteken)MondByLidwoordMiljardAkuutRekenaarBosluisbytkoorsPrimêre sektor van die ekonomieSelfvertroueBoomslangRenosterSlawernyNeerslagBrandmondsindroomHemelvaartsdagMosambiekkanaalOu Apostoliese KerkKaapse florarykPerdebyeUKhahlamba-DrakensbergparkPeriodieke tabelRenteFiela se kind (rolprent)MusiekKatPlastiekLys van bekende Suid-AfrikanersEk is 'n Afrikaan (toespraak)🡆 More