Driedoring

Die driedoring (Rhigozum trichotomum) is 'n struik wat inheems aan Angola, Botswana, Namibië en Suid-Afrika is.

Dit kom veral in die Nama-Karoo voor en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.

Driedoring
Driedoring
Driedoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Bignoniaceae
Genus: Rhigozum
Spesie:
R. trichotomum
Binomiale naam
Rhigozum trichotomum
Burch., (1822)

Dit is 'n houtagtige meerjarige struik wat 1 - 2 m hoog word met doringagtige takkies wat gewoonlik in drieë aftak. Dit dra net klein blaartjies wat dit in die droë tyd verloor en dit kry klein wit blommetjies met 'n geel hart. Oorbeweide gebiede raak vinnig bedek met hierdie plant. Dit gee nie net slegte landbeheer aan, maar sorg ook dat die grond minder aan erosie blootstaan. Die plant is self nie smaaklik nie, maar tree op as verpleegsterplant vir ander jong plantjies. Dit kom in gebiede met 'n onreëlmatige reënval van 50 - 350 mm per jaar voor.

Die boom se FSA-nommer is 676.1

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrugSwaweldioksiedFinale OplossingPeriodieke tabelMaatskappyRobbeneilandOnomatopeeKoue OorlogPoësieKoperNeologismeByeboerderyLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHokkieSuiwelprodukDansKletsrymKoekie (rekenaarwetenskap)GemeenskapsorganisasieVerenigde KoninkrykKrugerwildtuinAnale kankerWoordsoortKasteel die Goeie HoopErektiele disfunksieSeksuele opwekkingSinoniemLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandProvinsies van Suid-AfrikaVoorvoegselReg tot ‘n gesonde omgewingGeelsugSportPapierDramaSonJaarSelfmoordKaapstadIngenieursweseDemokrasieOnderwerp (taalkunde)Sekondêre sektor van die ekonomieMoedersdagHernubare energieGroot vyfHoofpynPesachLuiperdNederlandsAllan BoesakEmfiseemJan CombrinkPornografiese akteurDigtheidCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaErfenisDolfynBlaaskankerAnton GoosenJodeMartin Luther King jr.InsekHeks van HexrivierAnneli van RooyenAfkortingTrevor NoahKoos KombuisJansenvilleKameelperdHartversakingLianie MaySophie SchollBestaansboerderySeksismeKolorektale kankerSpringbokke🡆 More