Reusesterretjie

Die Reusesterretjie (Sterna caspia) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom.

In Engels staan die voël bekend as die Caspian tern.

Reusesterretjie
Reusesterretjie
Volwassene in somervere.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hydroprogne

Kaup, 1829
Spesie:
H. caspia
Binomiale naam
Hydroprogne caspia
(Pallas, 1770)
Reusesterretjie
'n Eier van Hydroprogne caspia

Dit is die enigste spesie in die genus Hydroprogne.

Identifikasie

Die voël het 'n wit lyf, grys rug en vlerkrugkante, 'n swart mus op die kop, swart pote en 'n enorme rooi snawel. Die reusesterretjie is die grootste voël van die sterretjies.

Habitat en gewoontes

Die voël vang vis in die see en broei op eilande bv, Robbeneiland en slaap ook by riviermondings. Hulle is alleenlopend maar kan ook saam met ander sterretjies voorkom. Die reusesterretjie duik diep agter prooi aan. Omrede die voëls nie enige steurnisse gedurende broeityd verdra nie, het dit 'n bedreigde spesie geword.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Reusesterretjie IdentifikasieReusesterretjie Habitat en gewoontesReusesterretjie Sien ookReusesterretjie BronneReusesterretjie VerwysingsReusesterretjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVVryheidsdagHeks van HexrivierToerismeSebraSikloonMantisAppelSeksuele opwekkingRuslandNederlandHelpmekaar-kollegeKongo-krisisFinale OplossingUitwerking van klimaatsveranderingVolstruisNieuwoudtvilleSteenkoolNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySoogdierHomofoonReënvalbepalingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DonkieSendelingposisieSamespanningGenitale vratBestaansboerderyWolkOnderwysDroogteTrigeminale neuralgieGalileo GalileiBoelieryNatuurrampApartheidGamelanToestand van materieSpringbokkeSonnestelselDieregeluideHemelvaartsdagBoer Soek 'n VrouGrondbesoedelingKasterolieKarakteriseringOorkruipersStellenboschGoogleSkuinsstreepBynierJeugdagNatuurwetenskapMahatma GandhiSimon PetrusMartin Luther King jr.VryheidsmanifesJohannesburgDialoog in fiksieResensieIslamitiese StaatStadOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Afrikaanse digtersOlimpiese SpeleErfenisBurgerregteSpinnekopWaterkringloopKangaroeJodeSpysverteringstelselHartLiefdeAgtervoegsel🡆 More