Reusebroodboom

Die reusebroodboom of natalbroodboom (Encephalartos natalensis) is 'n boom wat 4–5 m hoog kan word en baie soos die Oos-Kaapse reusebroodboom lyk.

Reusebroodboom
Reusebroodboom
In verbouing, Kirstenbosch
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Cycadopsida
Orde:
Suborde:
Zamiineae
Familie:
Subfamilie:
Encephalartoideae
Tribus:
Encephalarteae
Subtribus:
Encephalartinae
Genus:
Spesie:
E. natalensis

R.A. Dyer & I.Verd., (1951)
Binomiale naam
Encephalartos natalensis

Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika en op die SANBI-rooilys as byna bedreig gelys. Die populasie het die laaste 60 jaar met ongeveer 30% afgeneem. Dit kom voor in KwaZulu-Natal van Vryheid tot by Qumbu en Tabankulu in die Oos-Kaap op berghange of berghellings.

Die boom se FSA-nommer is 10.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Reusebroodboom FotogaleryReusebroodboom Sien ookReusebroodboom VerwysingsReusebroodboom BronneReusebroodboom Eksterne skakelsReusebroodboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaste stofAnneli van RooyenKoos KombuisDemokrasieEsmé EuvrardMetaalOopbroninhoudKaartC.J. LangenhovenPlaattektoniekVoornaamwoordOrganisasie sonder winsoogmerkTsoenamiSirkelVoortrekkermonumentFranse RewolusieAfrikaanse TaalmonumentRooikatSmeltpuntSpysverteringstelselSkilpadAkteurLangste woordSkildklierPuberteitVerantwoordelikheidMonargieLewerHartversakingPadtekens in Suid-AfrikaOnderwysIndiëKappie (skryfteken)VoedselkettingSatellietfotoBraaiErns GrundlingUnie van Suid-AfrikaTikTokSeksuele opwekkingQuebecKorrupsieBosluisbytkoorsTrappe van vergelykingImpakte van toerismeVerbuigingBloemfonteinSeevlakstygingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVrymesselaryBeesBateCarles PuigdemontFiksieKrieketVraag en aanbodKasteel die Goeie HoopWater (molekuul)KindermishandelingPersoon (taalkunde)Kabinet van Nelson MandelaHoofletterTegnologieSpreeuSuid-Afrikaanse PolisiediensSkisofrenieVormAkademiaSintetiese veselsMierKlem-in-die-kaakXenofobieGrieksOutismeLiewe HeksieLyfstraf in skoleTandbederfDermpoliep🡆 More